Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Nut Guest House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Chantelle O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Absoluut fantasties. Besonderse pragtige plekkie. Vredevol, ongelooflik veilig en definitief jou huis van jou huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Awesome. Ons het ons tyd by Pecan Nut Guest House baie geniet. Reney en Chris is baie vriendelik en gaan uit hul pad om jou gemaklik en veilig te maak. Hulle het soveel ekstras in die huisie gesit en niks was afgeskeep nie. Ek sal beslis die plekkie aanbeveel, ook lekker naby die Universiteit en buite die stads gewoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glynnis P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Fantastic stay at Pecan Nut Cottage and amazing hosts. We highly recommend Pecan Nut Cottage - beautiful with an amazing garden, fabulous hosts Chris and Renay - thank you so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Rustig en gemaklik. Pragtige huis. Baie goed ingerig en toegerus met alles wat nodig is. Ons sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2023

Baie aangenaam. Sal Pecan Nut Guest House vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marleze M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Prentjiemooi soos op die foto's. Hierdie is regtig prentjiemooi. Groot erf vir jou kinders om rond te hardloop, speelplek en lekker kuierarea, en daar was hout voorsien. Huis is so mooi ingerig, met ons aankoms het die gastehuis vir ons brood en melk voorsien. Selfs 'n spens met pap, vrugte, ens. Dit regtig nie verwag nie. Nog die mooiste en mees gerieflikste plek waar ek al gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris & Renay
Pecan Nut Guest House
Thank you Marleze, it was lovely hosting you and your family. We are glad that you enjoyed your stay at the guest house. Take care Chris and Renay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris & Renay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phipson-weg 20, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda9862503a93a771f5588d303665c0c01d682ff5939771d3cb8ce55eba8e6d98bcdd30f0049a81b4c4bdd7f4fd4ce164894d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 20 Phipson Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.61674 30.40441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang