Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Regs op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstrom-straat 56, Bo-Dorp, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dié losstaande kothuis op die eienaar se perseel in George spog met 'n lieflike uitsig op die Outeniekwaberge in die verte. Dit gee gaste maklike toegang tot gewilde bergfiets- en hardlooproetes, en is naby Hoërskool Outeniqua geleë vir diegene wat sportbyeenkomste moet bywoon.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is draagbare braaigeriewe op die stoep en veilige parkeerplek is vir 1 voertuig en 1 sleepwa agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Corne V
Saam met vriende
5.0
Heerlik en pragtig. Baie lekker gebly. Sal weer terug gaan.
Mrt 2024
Luis B
Gesin met tieners
5.0
We loved it, only stayed overnight as we were travelling back to JHB. The accommodation is perfect, what an amazing place. It’s beautif...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Carmen H
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflike plekkie wat goed ingerig is met alles wat nodig is. Lieflike plekkie met 'n volledige kombuis en selfs sitkamer.
Jan 2024
Yvette S
Gesin met tieners
4.6
It was lovely. We had a wonderful overnight stay. The cottage is beautifully furnished and well appointed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Gideon En Elsabe G
Gesin met tieners
4.6
Oulike akkommodasie, skoon en netjies. Karaktervolle ou huisie, baie goed en gerieflik toegerus. Baie goeie waarde vir geld. Al negatiewe punt was dat...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Stockenstrom-straat 56, Bo-Dorp, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Regs op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bodorp George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstrom-straat 56, Bo-Dorp, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81070d5f57113bd9757079614479a2a6b2ab4a8f2d066adb007e63694eee74b59b5c867bfa2f115c112272047a6a4d131b61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 56 Stockenstrom Street Bo-Dorp 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.954178096437 22.469379146033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang