Pelgrimsrus in Bloem
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stalsweg 37, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Pelgrimsrus in Bloem bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel in Bloemfontein in die Vrystaat en dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 ekstra dubbelbeddens vir ekstra slaapplek.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Buite is daar sitplek in die skadu en braaigeriewe.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Dubbelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dérek Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Stalsweg 37, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Pelgrimsrus in Bloem het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stalsweg 37, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat