Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pendula Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adele P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very good accommodation. Very relaxed atmosphere and surroundings. Friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Quite and peaceful. Friendly and helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaap D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Had a superb stay, safe even got to park my vehicle in the garage! Superb location, service was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige see-uitsig, rustige omgewing, asemrowende sonsondergange. Heerlike vakansie-akkommodasie. Gerieflik en baie goed toegerus met alles nodig vir 'n gemaklike vakansie. Pragtige uitsig oor die see en asemrowende sonsondergange. Lekker vuurpit en kuierarea. Solar, DSTV en WiFi dra by tot die gerief. Baie behulpsaam en reageer gou op navraag. Ons sal graag weer hier tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Puik. Baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Ons het heerlik gekuier. Die uitsig was asemrowend. Kon nie vir beter gevraag het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig en gemaklik. Baie skoon en netjies. Baie hulpvaardig. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Puik verblyf. Pragtige woonstel met 2 badkamer en 5 ster afwerkings. Geen loadshedding, bokkies op gras en by boma-braaivuur, asemrowende sonsonderange met branders en voëlgesang al wat 'n mens hoor. Was goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna Gertruida B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit is sielerus! Baie netjies, skoon en alles in die woonstel was in orde. Uitstekende diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carel
Pendula Place
Baie dankie vir die mooi woorde Susanna. Hoop ons sien julle weer.

Manisha B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Lovely. Comfortable, clean and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pendula-straat 4, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0YWRmOTE5LTEzZGItNDBlOS05MjMwLTI5YWVhNzI0NTBhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 4 Pendula Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.202096 22.051023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang