Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penguin Walk Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Herlaai jou batterye hier! Eiendom is goed toegerus, en alles is van hoë gehalte. Die pikkewyne loop in die tuin rond en die strand waar hulle bly is 'n klipgooi weg. Die uitsig is iets ongelooflik en die stilte is hemels. Daar is baie om te doen in die omgewing. Ons kom vir seker binnekort terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Right at the sea. Wonderful views. Beautiful unit. Accommodation was very stylishly furnished and had all the necessary amenities. It is a wonderful unit. The views were great all over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henkie J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

The place to sleep in Betty's. Ongelooflike plek met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Pragtige wooneenheid met die perfekte ligging! Die wooneenheid is vreeslik mooi met ruim kamers en badkamers. Die bad in die hoofbadkamer is veral gerieflik vir klein kinders. Die pikkewyne maak daagliks 'n verskyning en kan van meeste van die vensters en die stoep gesien word. Die garage met direkte toegang tot die wooneenheid was baie gerieflik. Ons het ons kuier verskriklik geniet en sal beslis terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher J
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Relaxing, fun, charming and peaceful. Wonderful, great view of the bay. Entertaining watching penguins walk past the patio. 2-bed, 2-bath flat was clean and tastefully decorated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2024

Ons het die uitsig en pikkewyne baie geniet. Goed toegerus en netjies ingerig! Baie lekker gebly. Pragtige see-uitsig - teenaan die pikkewynkolonie! As jy klein kinders het, let net daarop dat daar steil trappe binne en buite die huis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lindsay A
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Relaxing and friendly. Fantastic, peaceful, and lots to do with many beaches to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilene F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Such a peaceful space. The perfect place to just switch off. We had a lovely stay. Checking in was easy, and the host was very helpful. We had such a great time we extended our stay, and it was well worth the extra time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John J
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Baie gerieflik en skoon met 'n fantastiese uitsig. Penguin Walk is reg op die see. Ten spyte van die koue winter kon ons binne bly in 'n luukse huis met genoeg spasie. Die huis is weg van alle bedrywighede en perfek om lekker af te skakel. Die inverter en gasstoof het selfs tydens kragonderbrekings die nodige gerief verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Awesome. Best place in town and best town in the region, if you fancy penguins.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 416

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4272, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7ab52a5d834bc6eae8e39acd5564d19d103f0eacf917277d0db38bfb5c62ad65fb0ac2c28989902eb8d9d6375378a76a391?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 4272 Crassula Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.3708343 18.89299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang