Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perdeberg Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Christiaan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Smaak na meer. Heerlik gekuier. Die stilte is 'n lieflike agtergrond vir die runnik van die perde en die kwetter van die voëls. Als is gemaklik en oorvloedig ingerig, baie ruimte en 'n lekke atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Salig. Skoon en gerieflik, perfekte stop tussen Gauteng en WP, kort entjie van N1 op 'n plaas. Heerlik stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfect should have stayed longer. Very tasty lamb dinner and breakfast. Great to have full DSTV. We enjoyed the quiet, beautiful garden and a really comfortable house. The horses were a treat to see.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karine V
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2024

Pleasant. Joelene was very helpful and went out of her way to make our stay a pleasant one. Unfortunately, we could only spend one night. Would love to go back and spend at least 3 days to enjoy the farm. It is ideal for large families or a group of friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hildegard S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Rustige gemaklike oorslaapplek. Regte ou groot ruim plaashuis met alles wat jy nodig het. Gasstoof en batterylig beskikbaar vir loadshedding. Ons kon lekker gaan stap op die plaas na die dag in die kar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Heerlike rustigheid in 'n pragtige tradisionele plaashuis (met AGA koolstoof en al) op 'n pragtige plaas. Ons het heerlik gebly in die rustige plaasatmosfeer na 'n lang dag op die pad. Die huis was ruim en pragtig skoon. Die rustigheid van die plaasatmosfeer was vir seker die moeite werd om die paar kilometer grondpad te ry. Ons het ook die mooiste sterre gekyk op die groot grasperk in die voortuin. Ek kan ook die lekker skaaptjoppie braaipak aanbeveel vir aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Goeie en sakpas-verblyf. Baie vriendelik ontvang deur Joelene, verblyf is baie netjies en skoon en die aandete was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Joelene
Perdeberg Guest Farm
Baie dankie Deon vir jou positiewe terugvoer.

Damon A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Lovely farm stay. Beautiful location. Lovely large house which is well furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Rustig, ontspannend en kalmte. Jolene baie dankie vir jou uitnodigende inwag-welkom vir ons op die koue dag. Die kaggel het ons verder ingenooi met warmte. Alles was perfek. Die stukkie grondpad van Trompsburg se rigting was goed indien jy besef jy ry grondpad. Ons sal beslis weer daar wees. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa M
1 nag
4.8
Des 2022

Heerlik rustig. Die verblyf was lieflik en baie skoon. Die reën het my gelukkig kans gegee om bietjie op die mooi plaas rond te loop en na die perde te kyk. Ek het aandete bestel en dit was absoluut heerlik en 'n baie ruim porsie. Joelene het uit haar pad gegaan om alles vlot te laat verloop. Sy het beslis meer as die ekstra myl geloop. Die pad was baie nat en modderig, en stadsjapie wat ek is, was baie senuweeagtig om te ry. Sy het die volgende oggend saam met my tot by die teerpad gery om seker te maak ek is veilig. Dis wat ek goeie diens noem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietkuil Plaas, Langs die R717, 27 km buite Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0M2JjMGNjLWE5ZTktNDBjZC05NDNlLTIyODQ1ODc2NjNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Rietkuil Farm Off the R717 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.149123064353 25.619071125984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang