Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perdeberg Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietkuil Plaas, Langs die R717, 27 km buite Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Perdeberg Guest Farm is geleë op 'n werkende skaap-, vee- en perdestoet-plaas. Ons is geleë tussen Trompsburg en Springfontein. Die plaas is 16 km vanaf Springfontein met die N1, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dus is dit 'n ideale oornagplek. Hierdie rustige en stil omgewing is perfek vir gesinne of vriende.

Verblyf is beskikbaar in 'n plaashuis wat toegerus is vir selfsorg. Dit bied slaapplek vir 10 gaste. Daar is 4 gerieflike slaapkamers met en suite-badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer en eetkamer. Daar is ook 'n knus kothuis wat apart is van die plaashuis, waar 4 gaste kan bly in 'n kamer met 2 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed sowel as 'n badkamer.

Indien jy nie lus is vir selfsorg nie, het ons ook heerlike Karoolam-aandetes of braaipakke beskikbaar indien dit vooraf so gereël is.

Die welige tuine bied 'n oase te midde van die droë Vrystaat. Die hemelruim is veral helder en pragtig in hierdie omgewing.

Die plaas is die tuiste van Appaloosa- en Arabiese perde. Ons teel hoofsaaklik met Arabiese perde vir uithouvermoë en die Appaloosa-perde as stoetperde. Dit is ook 'n werkende merino-plaas en die fyn wol is ons trots.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Christiaan V
Gesin met tieners
5.0
Smaak na meer. Heerlik gekuier. Die stilte is 'n lieflike agtergrond vir die runnik van die perde en die kwetter van die voëls. Als is gemaklik en oor...
Sien meer
Mar 2024
Chris E
Gesin met klein kinders
5.0
Salig. Skoon en gerieflik, perfekte stop tussen Gauteng en WP, kort entjie van N1 op 'n plaas. Heerlik stil.
Dec 2023
Jacqueline B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect should have stayed longer. Very tasty lamb dinner and breakfast. Great to have full DSTV. We enjoyed the quiet, beautiful garde...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Hildegard S
Gesin met tieners
5.0
Rustige gemaklike oorslaapplek. Regte ou groot ruim plaashuis met alles wat jy nodig het. Gasstoof en batterylig beskikbaar vir loadshedding. Ons kon ...
Sien meer
Oct 2023
George O
Gesin met tieners
5.0
Heerlike rustigheid in 'n pragtige tradisionele plaashuis (met AGA koolstoof en al) op 'n pragtige plaas. Ons het heerlik gebly in die rustige plaasat...
Sien meer
Oct 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Rietkuil Plaas, Langs die R717, 27 km buite Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Perdeberg Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Vrystaat
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietkuil Plaas, Langs die R717, 27 km buite Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0M2JjMGNjLWE5ZTktNDBjZC05NDNlLTIyODQ1ODc2NjNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Rietkuil Farm Off the R717 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.149123064353 25.619071125984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang