Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perfectly Beautiful

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Perfectly Beautiful
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Erasmus V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erasmus V

Uitstekend.

Baie goeie diens! Vriendelike en goeie mense. Sal beslis weer by Perfectly Beautiful bly. Dankie vir julle gasvryheid.

Kesh M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kesh M

Thank you for accommodating us. We really enjoyed our stay.

Comfortable, warm and cosy during the cold winter evenings. Clean facilities. Friendly owners who care for their guests.

Perfectly Beautiful se terugvoer

It was lovely to host the couple.

Perfectly Beautiful
Yvonne V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Fantastiese gastehuis - bespreek gerus.

Vriendelike eienaar sonder om inbreuk te maak op ons privaatheid. Kamer was perfek, matras en linne - puik. Genoeg pakplek vir langtermynverblyf. Geen loadshedding en goeie WiFi. Waterstroompie by die kamervenster wat afgeskakel word snags, dra beslis by tot die rustige atmosfeer. Ek was vir 6 dae ingeboek en sou nie geweet het dis 'n besigheidsperseel nie as die eienaar nie vooraf gesê het nie. Alles werk soos dit moet. Nooit onveilig gevoel nie, veiligheidsdeur voor die buitedeur, ek kon die deur ooplos, sodat daar vars lug kon inkom sonder om bang te wees. Lugversorger beskikbaar wat beslis gehelp het teen die hitte. Bonus is Preller inkopiesentrum wat so naby is.

Perfectly Beautiful se terugvoer

Baie dankie, Yvonne!

Dit was lekker om julle as gaste te hê.

Perfectly Beautiful
Retief M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retief M

Sal volgende keer weer van hulle gebruik maak.

Baie lekker daar gebly, alles was skoon en netjies met 'n lekker groot badkamer. Parkering deur die dag is net effens knap.

Adrie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie P

Netjies, modern en veilig.

Perfectly Beautiful het alles wat jy nodig het. Dit is in 'n goeie ligging naby alles geleë. Ons is met gasvryheid en vriendelikheid ontvang.

Dolla D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolla D

Aangenaam verras.

Wonderlike nagrus met elektriese kombers, groot pluspunt as Bloemfontein koue nagte het.

Paula-mari C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula-mari C

Heerlik gemaklik.

Baie goed geleë. Mooi en netjies. Alle nodige bykomstighede, asook goeie aandag aan detail. Haardroeër, tweepunt-plugs, borde, koppies, yskas, ens.

Perfectly Beautiful se terugvoer

Baie dankie Paula -mari. Dit was lekker om julle te huisves.

Perfectly Beautiful
Glynnis M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynnis M

Happy.

Happy with my stay, clean, and was received very friendly.

Perfectly Beautiful se terugvoer

Was lovely hosting you.

Perfectly Beautiful
Line G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line G

Netjiese, gerieflike verblyf.

Baie dankie vir vriendelike diens. Die plek was baie netjies en skoon. Het lekker geslaap. Dit het ook baie gehelp dat die plekkie vir beurtkrag ingerig was.

Perfectly Beautiful se terugvoer

Line en haar ma was 'n plesier om te hê as gaste.
Hulle het alles mooi netjies en opgeruim gelos voor hulle vertrek het.
Hulle is enige tyd welkom by ons.

Perfectly Beautiful
Nozizwe O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nozizwe O

I enjoyed privacy, cleanliness and quietness.

What I like most is that the place is close to town, malls and other places of interest.

John Henry S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Henry S

Ideal vir korttermyn verblyf.

Klein, maar ideaal vir korttermyn verblyf. Netjies en goed toegerus en veilige parkering.

Alta V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta V

Gasvrou was vriendelik, plek netjies en sal weer gebruik.

Gereis saam met familie.

Neeltje F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neeltje F

Warm. Netjies. Veilig.

Ons het heerlik oorgebly. Die eenheid is baie netjies, skoon en warm in die koue winter. Ook goed geleë en naby aan waar ons moes wees.

Leandri N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri N

Ongelooflik lekker.

Baie oulike gastehuis. Netjies, skoon en pragtig. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Gavin B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin B

It was quiet and our room was spacious.

Keep up the good work. We felt at home.

Perfectly Beautiful se terugvoer

Glad you enjoyed your stay.

Perfectly Beautiful
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Roux 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20abb3105374bed76ae3112abff74d90bb773bb054fe23d903d8c5e076dcc8271eb91fa9ec8ba58cc61506beaa8bcd7844fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 3 Paul Roux Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.0886017 26.2224557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang