Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perfectly Beautiful

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Roux 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Perfectly Beautiful is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Dan Pienaar, Bloemfontein en het 'n privaat ingang met 'n veilige parkeerplek.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n TV en 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. die eenheid het ook muurverwarmers en gratis WiFi.

Verder is die eenheid naby plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Erasmus V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie goeie diens! Vriendelike en goeie mense. Sal beslis weer by Perfectly Beautiful bly. Dankie vir julle gasvryheid.
Jul 2024
Kesh M
Saam met lewensmaat
5.0
Thank you for accommodating us. We really enjoyed our stay. Comfortable, warm and cosy during the cold winter evenings. Clean facilitie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Yvonne V
5.0
Fantastiese gastehuis - bespreek gerus. Vriendelike eienaar sonder om inbreuk te maak op ons privaatheid. Kamer was perfek, matras en linne - puik. Ge...
Sien meer
Feb 2024
Retief M
5.0
Sal volgende keer weer van hulle gebruik maak. Baie lekker daar gebly, alles was skoon en netjies met 'n lekker groot badkamer. Parkering deur die dag...
Sien meer
Nov 2023
Adrie P
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, modern en veilig. Perfectly Beautiful het alles wat jy nodig het. Dit is in 'n goeie ligging naby alles geleë. Ons is met gasvryheid en vrien...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Paul Roux 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Perfectly Beautiful het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Roux 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20abb3105374bed76ae3112abff74d90bb773bb054fe23d903d8c5e076dcc8271eb91fa9ec8ba58cc61506beaa8bcd7844fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 3 Paul Roux Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.0886017 26.2224557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang