Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Pezula Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage 1, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pezula Lodge is 'n moderne selfsorghuis in Knysna. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende en bied 'n pragtige uitsig oor die vallei en strandmeer.

Hierdie huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in die kamers deel die badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met rusbanke en 'n TV. Die eetarea langsaan het 'n etenstafel. Daar is ook 'n wasmasjien en gaskaggel. Die TV-kamer het gemaklike sitplek en 'n pooltafel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die balkon bied 'n pragtige uitsig en het sitplek en 'n braai-area. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Anchorage 1, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage 1, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdeb4fafbd5ec6f7dd70f7663d010d12c202d1b15942636cf1bcec7d82fa09f5facd399a575705f48129c6ce50e72c8f7fa2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10) 1 Anchorage Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.065841003135 23.101222231999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011