Phezulu Safari Park
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofweg 5, Bothas Hill, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Phezulu is 'n safaripark sonder gelyke en ons bied iets vir almal. Drie chalets lê op die kruin van die wonderskone Vallei van 'n Duisend Heuwels en het luisterryke uitsigte oor die vallei en ons safaripark.
Elke eenheid is ontwerp met die oog op absolute privaatheid en die ongereptheid van die natuurskoon. Ons het 3 gesinseenhede en 1 eenheid wat slaapplek vir 2 gaste bied. Die chalets is ten volle toegerus vir selfsorg en het braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die Lodge House het 2 smaakvol versierde slaapkamers met en suite-badkamers en DStv. As jy met die gaste wil kuier is daar 'n privaat kroeg, pooltafel en 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel. Elke kamer lei na 'n veranda en het 'n uitsig oor die tuin.
Beleef tradisionele Zulu-danse, staar jou vrese in die gesig by die reptielpark, laat die Vallei van 'n Duisend Heuwels jou asem wegslaan gedurende 'n wildrit, en sluit jou dag af met 'n smullekker gereg by die Valley View-restaurant.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
The Lodge Mgr Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Ou Hoofweg 5, Bothas Hill, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Phezulu Safari Park het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Botha's Hill Vallei van 'n Duisend Heuwels KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 22 mense
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou Hoofweg 5, Bothas Hill, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang