Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Philippa Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippa Place 1, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Philippa Cottage is 'n grasdak dubbelverdiepingkothuis wat toegerus is vir selfsorg. Die huis is in St Francisbaai oorkant die pad van kroeë en restaurante en slegs 5 minute se stap vanaf die strand. Die kothuis is ideaal vir 'n gerieflike gesinsvakansie.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kamers is op die boonste verdieping en het elk 'n dubbelbed. Die kamers lei na 'n balkon en dit is die ideale plek om die son en die uitsig te geniet. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis, eet- en leefarea is op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, asook 'n mikrogolf en 'n ontbyttoonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n eetkamertafel en bankies. Die sitkamer het 'n kaggel. DStv is beskikbaar. Die eetarea lei na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe en 'n piekniekbankie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Luciano B
Saam met vriende
5.0
Lauren, the owner, is so welcoming. The cottage is situated near the beach and close to shops. I would recommend this place to anyone. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Joleen P
Gesin met klein kinders
4.8
Relaxed, tranquility. If I can recommend providing a tumble dryer for rainy days. And to a roof cover outside the fireplace to able to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Letsia S
4.6
Mooi huis met goeie ligging. Stapafstand van alles af. Kort net sitplek op dek. Heerlik gebly, dankie.
Nov 2024
Libby K
Gesin met tieners
4.2
Wonderful stay at Philippa Cottage. Central and convenient, and wonderful to be able to walk to the village and beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Charlie H
Saam met vriende
4.0
Mooi en interessante plekkie. Mooi huisie en genoeg pakplek vir klere en kruideniersware.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Philippa Place 1, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Philippa Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Philippa Place 1, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaVRBIKmwrjrVXfbmYzJ26jFs35NHEpxkeSCIPmOYyUrxdbPKAt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 1 Philippa Place St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.165878563199 24.828456743517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang