Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Philippolis Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Denise D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great. It was lovely and will recommend for a stayover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Uitstekend! Baie dankie, ons het heerlik gebly - waardeer dat julle ons Labrador ook geakkommodeer het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie vriendelike diens, rustigheid na langpad, kos baie lekker, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Skoon, rustig, heerlik! Hotel is skoon, kos heerlik, Michael vriendelik en behulpsaam. Die swembad was skoon en 'n swem na 'n lang dag op die pad was wonderlik vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal weer besoek. Goeie waarde vir geld. Vriendelik ontvang en bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya G
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

‘n Goeie plek vir ‘n aand se rus. Phillipolis was ‘n welkome plek om te rus om ons lang rit op te breek. Die hotel was baie goed om mee te kommunikeer en het ons gou gehelp om ons bespreking te verander. Die kos was heerlik alhoewel ons baie lank gewag het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dan S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

An authentic Karoo hotel with a friendly vibe. Authentic hotel with a friendly local vibe. In a quiet, well-kept typical Karoo town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Julian V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Dit was net 'n oorslaap maar was 'n belewenis. Het dit geniet. Dit is 'n terugstap in tyd en was lekker om dit weer te herleef.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Len E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker vriendelike plattelandse hartlikheid. Baie lekker gekuier - dankie. Die 'impromptu' konsert deur Jackie was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 72, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d5e668c1542ccc7da40209fb91c520b70853f55b94c5f21b9a1cfb8e1f6202f853df32819edfe8a86bd7d0b83d11cf5ca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 183 5 1 5 72 Voortrekker Road Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -30.265734651042 25.27421683073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang