Phil's Studio
- Kapasiteit: 1 persoon
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penryn-keeromstraat 1004, Riverwood, Dainfern Gholflandgoed, Dainfern, Midrand, 2055, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Phil's Studio is 'n gaste-eenheid op die gasheer se perseel op 'n veilige gholflandgoed in Dainfern, Midrand. Die eenheid is net 1,5 km vanaf die gholflandgoed se klubhuis en restaurant, en sowat 15 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë.
Die eenheid het 'n privaat ingang, oopplan-uitleg en slaapplek vir 1 volwassene. Daar is 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die eenheid het ook gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gas is welkom om van die gasheer se swembad en braai-area gebruik te maak. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Phillipah Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Penryn-keeromstraat 1004, Riverwood, Dainfern Gholflandgoed, Dainfern, Midrand, 2055, Gauteng
- Gaste dink Phil's Studio het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 1 persoon
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penryn-keeromstraat 1004, Riverwood, Dainfern Gholflandgoed, Dainfern, Midrand, 2055, Gauteng