4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Mosselbank Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Phoenix 1 is 'n selfsorgkothuis in die pragtige dorpie Paternoster. Besoekers aan Paternoster geniet dit om 10 maande van die jaar walvisse en dolfyne te kyk wat in die see baljaar.
Hierdie groot huis is in 3 eenhede verdeel, elk met 'n aparte ingang, naamlik Phoenix 1, Phoenix 2 en Phoenix 3. Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 volledige badkamer.
'n Ten volle toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea word voorsien met 'n binnenshuise kaggel en 'n TV met 'n volledige reeks DStv-kanale. Buite is daar 'n lieflike, troeteldiervriendelike tuin en 'n patio.
Gaste kan nabygeleë bestemmings soos Paternoster geniet wat dit 'n gunsteling naweekwegbreekbestemming maak. Die Weskus is bekend vir sy groot spesierykdom en die hoë vlak van endemisme maak dit 'n baie spesiale plek vir veldblomliefhebbers regoor die wêreld.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 1195
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 8 Mosselbank Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Phoenix 1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Mosselbank Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang