Phoenix B&B
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 42, Fauresmith, 9978, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Phoenix B&B is aan die hoofweg in Fauresmith geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde kamers.
Gaste het 'n keuse van 5 slaapkamers wat tot 2 mense kan akkommodeer. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens, en elkeen van die en suite-badkamers het 'n stort. Elkeen van die kamers het ook 'n waaier, 'n muurverwarmer, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitarea waar gaste kan ontspan, asook 'n gelisensieerde restaurant. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Fauresmith bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Kerkboom, die Dr WH Boshoff-opstal, en doendinge soos voetslaan, of stap langs die spoorlyn wat deur die middedorp loop. Gaste kan ook die Kalkfonteindam Natuurreservaat besoek wat 33 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
SIMON Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 42, Fauresmith, 9978, Vrystaat
- Gaste dink Phoenix B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Fauresmith Karoo Vrystaat
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 42, Fauresmith, 9978, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang