Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pier Plesier

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nicolene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Fantastiese see-uitsig, ruim en netjies met alles wat jy nodig het. Baie dankie aan almal wat ons op die nippertjie kon akkommodeer na 'n stelletjie wat ons afgetrap het met ander verblyf. Ons het in eenheid 7 gebly. Dis lekker ruim, skoon en netjies, alles wat 'n mens nodig het met tot 'n lugbraaier. Daar is die mooiste see-uitsig en dis maklik om tot by die strand te kom. Ons bestuurder was vriendelik en het dadelik aandag gegee aan enige versoeke. Wens ons kon langer bly en ons sal graag weer wil terugkom. Die eenheid was ook elke dag gediens wat lekker was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cyril P
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie dankie. Ongelooflike mooi views, lekker rustig en stil, goed ingerig, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Stunning. Was 'n absolute plesier en ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Wonderlik. Die woonstel is op die see, en as 'n branderplankryer, dis die beste. Ja nee. Ek het lekker gebly saam met my twee mates. Ons is surfers, so dit was lekker om die branders te hoor as 'n mens gaan slaap en wonderlik om op te staan en die branders te sien terwyl die son kruip stadig op oor die horizon. Fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trix R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pier Plesier is 'n uitstekende blyplek en die ligging is tops. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ongelooflik! Lekker gerus en die kinders het hulle gate uit geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Gerieflik en gasvry. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Fantastic. My stay was excellent. The best location and good facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Dit was 'n droom gewees vir die afgelope jare wat waar geword het. Geseën vir gesondheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Pier Plesier
Beste Hennie, Dis heerlik om te hoor - mag daar nog vele drome bewaarheid word. Beste wense en Pier Plesier groete.

Elmar V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

View and comfort. I had a great stay in Unit 3. The view is astounding. The unit has everything one needs for a comfortable stay. The host is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pier Plesier Reservations - Yonande Joubert
Pier Plesier
Wonderful to hear you had a great stay. Best wishes and kind regards.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pier Plesier -
Reservations ...

Eiendomme 2

Resensies 145

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoriabaaiweg, Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa1fc15eca88a58948621b7848928d132770148e84f8979220da45bcf6af7ce8c5024e58172913cf0c3efb10159ff9220ba0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 136 5 1 5 Victoria Bay Road Victoria Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.006583643186 22.548462152481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang