Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piet-My-Vrou

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 270 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareebosch Plaas, Langs die N1, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Piet-My-Vrou is 16 km vanaf Polokwane geleë en bied kampeergeriewe vir groot en klein groepe gaste.

Die Njala Kamp het 'n ablusieblok met 'n stort, bad en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte stort en toilet. Opwasgeriewe is ook beskikbaar en etes kan by die etenstafel onder 'n groot grasdak geniet word. Die kampeerplek het ook 'n vuurput en 'n sement swembad om lekker af te koel.

Die kampterrein beskik oor elektrisiteit en warm water word deur 'n donkie voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die Waterbok Kamp is geskik vir 15 gaste en het ablusiegeriewe met 'n stort, aparte toilet, vuurput en 'n gasgeiser. Daar is ook elektrisiteit beskikbaar.

Die Blouwildebees Kamp is geskik vir 15 gaste en het ablusiegeriewe met 'n stort, aparte toilet, vuurput en 'n gasgeiser. Daar is 'n klein grasdak met etenstafel. Elektrisiteit is beskikbaar.

Gaste kan hulle eie bergfietse saambring, gaan stap en hul oë oophou vir die wild op die plaas. Daar is kameelperde, waterbokke, gemsbokke, bosbokke, blouwildebeeste en verskeie voëlspesies. Die kampterrein beskik ook oor 'n gemeenskaplike speelarea vir kinders met 'n trampolien, swembad en klimraam.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mardien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kareebosch Plaas, Langs die N1, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Gaste dink Piet-My-Vrou het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 270 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareebosch Plaas, Langs die N1, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAboLjO3qr5kBl5xCkIc5nE5DPpOH8i0VRfLa4vSq0X3IkPqYAZ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm Kareebosch Off the N1 0700 Limpopo 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -23.761816574887 29.473973581139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang