Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Pine Valley

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine Valley-wag 10, Lammermoor, 1748, Gauteng
  • Vanaf R1 034 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Pine Valley beskik oor 11 selfsorg-chalets wat volledig toegerus is en is op 'n 4 hektaar-grootte erf, omring deur 'n inheemse tuin geleë. Daar is ook konferensiegeriewe met plek vir 25 afgevaardigdes. Ons bied gerieflike oornagverblyf aan gaste gerieflik naby die vele trou-venues in die omgewing, insluitend La Moor, Toadberg Hall, Moon and Sixpence, Ekudeni, Memoires, Schoongezicht, Valverde en Makiti. Die instansie is net 9 km van Lanseria Lughawe af. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die grootste chalet het slaapplek vir 10 gaste en die kleinste vir 4 gaste. Elke chalet is ten volle toegerus met 'n ys-vrieskas, stoof met oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, handdoeke en linne. Daar is ook DStv, WiFi, 'n kaggel in sommige van die eenhede en 'n buite-braai. Linne en handdoeke word voorsien en tee en koffiemaakgeriewe word ook voorsien. Sonkrag is tydens kragonderbrekings beskikbaar.

Pine Valley het ook 2 aparte funksie- en venue-lapas, 2 aparte swembaddens en 2 sentrale braai-areas wat ideaal is vir rampartytjies, familiesaamtrekke en sommer net lekker kuier.

Maaltye kan op versoek voorsien word, veral vir groepe, partytjies en funksies.

Daar is 'n tennisbaan en 2 swembaddens op die perseel. Perdry, knortjorry, riviervlotvaart, verfbal, veerpyltjies, pooltafels, visvang, Wieg van die Mensdom en Maropeng, Leeupark, Wonder en Sterkfontein-grotte is naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Liezel O
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en netjies. Baie netjies en hulle in-check en out-check sisteem werk baie goed. Personeel baie vriendelik. En daar is regtig alles wat jy nodig...
Sien meer
Mrt 2025
Samantha A
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Exactly what we needed - thank you Briony.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Dewald N
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Verblyf was besonders lekker, geen klagtes.
Jan 2024
Deon M
Gesin met klein kinders
4.8
Comfortable. Pleasurable and the kids enjoyed the place and all it has to offer very much. Will definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Naomi M
4.4
Pleasant and I will definitely return with my family. The rooms, bedding and kitchen were clean. The cleaners were excellent in doing t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Geoff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Pine Valley-wag 10, Lammermoor, 1748, Gauteng
  • Gaste dink Pine Valley het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 034
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 034
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine Valley-wag 10, Lammermoor, 1748, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc281162eee17861b52bed7de27987112dcb968509a399f200b9e72d62cb5307677a0ecdd0c9b052675258d5706ee85df7fd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 034 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 10 Pine Valley Road Lammermoor 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.957186060296 27.876250594854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011