Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Golf Villa in Pinnacle Point

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Luxury Golf Villa in Pinnacle Point
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Neels B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels B

Die rustigheid tov geen voertuie in en om jou met die see in die agtergrond, onbeskryflik.

Dit was 'n groot voorreg om daar te kon vakansie hou, die oordpersoneel altyd vriendelik en hulpvaardig. Al klagte wat ons gehad het was dat mense tot 2,3 uur in die oggend op die stoepe sit en raas.

Elfred F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elfred F

Gemaklik, goed ingerig.

Moeiteloos in- en uitgeklok, goeie kommunikasie vanaf die eienaar.

Gerrie J J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie J J

Baie lekker gerief en netjiese verblyf!

Ja dankie! Min pakplek in kamers en kombuise, maar netjies en skoon. Dit was heerlike gerief en veilig!

Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat, Pinnacle Point Golf Estate, Gholfvilla Blok 16, Eenheid 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlvgNjnp9kaLkyZpGvAWLN0O7rSWmDou2oYoVDTG0RLNNHOHvrx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Spekboom Street, Pinnacle Point Golf Estate Golf Villa Block 16, Unit 1 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.197870951637 22.095593664692
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang