Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Golf Villa 3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Angelien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Pinnacle Point Golf Villa 3
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
An-louise B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
An-louise B

Baie geniet. Sal weer gaan.

Was great. Goeie instruksies en baie netjies. Waarde vir geld. Sal weer gaan.

Gerald M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald M

Goeie ligging en netjiese plek.

Goeie akkommodasie. Die bed in die hoofslaapkamer was bietjie sag na ons smaak. Kon die oond nie gebruik nie, moontlik was ons onhandig.

Aldeanlanice L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldeanlanice L

Relaxing, peace, pure bliss.

We loved the peace and quietness of the location. I really can't give any negative remarks. Everything was perfect!

Pieter R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Excellent.

My stay was most satisfactory, will stay there again.

Sakkie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie V

Baie goed.

Die verblyf was uitstekend. Waarde vir geld.

Danie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Baie netjies. Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Lekker rustige atmosfeer. Ideaal vir ontspanning en om te herlaai. Lekker gebly.

John B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Convenient, neat, and secure.

We stayed 1 night in transit on a golf tour. The facilities at Pinnacle Point Golf Villa 3 are excellent, the villa is complete with all amenities, and the shuttle service is very efficient and friendly. It was a value-for-money stay.

Jj B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj B

Value for money with good sea views and good security.

Very clean and has everything you need.

Thys S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys S

Lieflike ervaring.

Die omsetter is raserig.

Kenneth S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth S

Netjies, stylvol, kwaliteit en absoluut alles wat jy nodig het!

Akkommodasie en diens by Pinnacle Point was wonderlik!

Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly jul het die villa en omgewing waardeer.

Pinnacle Point Golf Villa 3
Tanja V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V

Beautiful villa and location.

Peaceful and clean with everything you need for a lovely stay. Spacious and tasteful, definitely worth visiting again.

Lorraine M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine M

Topgehalte.

Dankie vir 'n pragtige goed toegeruste villa. Ons het ons kuier vreeslik geniet. Die 3 tv's met twee 12-jariges het beslis ook gehelp. Uitsig is pragtig. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop ons sien jul weer.

Pinnacle Point Golf Villa 3
Johan N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Bitter lekker.

Parkering net 'n probleem.

Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer

Stem saam. Ons het dit onder die HEV se aandag gebring. Dankie vir die ondersteuning.

Pinnacle Point Golf Villa 3
Louise E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise E

Rustige, skoon en veilige omgewing.

Eenheid goed ingerig met alles en nog meer wat mens nodig het.

Henk T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T

Beste ooit!

Die villa het alles wat jy nodig het. Dit is veilig, skoon en so netjies. Alles van hoë gehalte. Die enigste probleem was dat ons 2 dae se verblyf te kort was. Ons dink daaraan om ons volgende besoek vir 'n week te bespreek. Dankie dat julle plek so lekker ingerig is en dat julle dit met ons deel. Ons kom weer en weer en weer.

Kobus B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Waarlik die moeite werd.

Ek sal weer teruggaan. Was nou daar vir my ma se begrafnis. Sal volgende keer wil gholf speel.

Hannelie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie G

Gerieflike, goed toegeruste gholf-villa.

Goed toegeruste kombuis met wasmasjien en droër. Goeie matrasse en beddegoed in die kamers. Rustige plek met pragtige uitsigte.

Leigh P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh P

Uitstekend.

Die villa is pragtig met 'n kalm atmosfeer. Die villa was gebruik om reg te maak vir my troudag. Dit was die beste besluit ooit. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Osborne P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Osborne P

Good.

Good place to stay for your family and your friends and holidays.

Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer

Thank you so much for your valued support.

Pinnacle Point Golf Villa 3
Ian T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian T

Very impressed.

All the facilities you could wish for. Great view. Both bedrooms were 1st class with en suites. Very neat and clean.

Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer

Thank you for the great review. We are happy to hear you had a good experience.

Pinnacle Point Golf Villa 3
Karien G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien G

Ons het heerlik gebly!

Pinnacle Point Golf Villa 3 is goed toegerus met 'n baie mooi see-uitsig. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons tegemoet te kom met versoeke en die kommunikasie was uitstekend. Ons het heerlik gebly.

Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer

Altyd welkom.

Pinnacle Point Golf Villa 3
Marcell G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcell G

Verskriklike netjiese eenheid. Goeie diens.

Angelien was ongelooflik georganiseerd met die reëlings. Ons het lekker ontspan toe ons daar was. Die eenheid was baie skoon en netjies en baie goed toegerus. Ons het nie 'n tekort aan enige iets gehad nie. Sal vir seker vir enige iemand aanbeveel.

Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, Marcell. Mag ons jul binnekort weer sien.

Pinnacle Point Golf Villa 3
Annelie O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie O

Prentjiemooi omgewing, verblyf is netjies en modern.

Ons het die wegbreek geniet, dit is die ideale plek om jou battery te herlaai. Ek kan nie fout vind met enige iets nie. Die eienaar was behulpsaam en die inklok was vinnig en profesioneel.

Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning en ons hoop om jul weer binnekort te ontvang as gaste. Jul is altyd welkom.

Vriendelike groete

Pinnacle Point Golf Villa 3
Alfred S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred S

Very pleasant.

The place is very neat and safe. The shuttle service is excellent. Everything we needed was there. We were even allowed to have a braai with our visitors.

Pinnacle Point Golf Villa 3 se terugvoer

We are happy to hear that you had a pleasant stay. Once again thank you for your support.

Pinnacle Point Golf Villa 3
Vanaf R1 650
R1 650 R1 375
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 375
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 1, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd17ecd4aac3a837d0ba07e219e4da96e064308cc6f51a689f4093540e2b0a5f48502ac34f337a9e7e76a2cd1f41eb7554ca4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 375 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 1 Pinnacle Drive Mossel Bay 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.197528611714 22.096412540923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang