Pinnacle Point Villa 23
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle Point, Pinnacle Point Gholflandgoed, Villa 23 Eenheid 2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pinnacle Point Villa 23 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die luukse bekende Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai en is toegerus met 'n omskakelaar om te keer dat gaste deur beurtkrag geraak word. Die landgoed bied 'n wye verskeidenheid doendinge vir die perfekte wegbreek vir vriende en gesinne.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook slim-TV's in al die kamers. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens is daar ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Daar is 'n sentraal geleë etenstafel met stoele. Die kombuis strek na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv-kanale ingerig is. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n lieflike balkon wat uitkyk oor die blou water van die see in die verte en bied sitplek en 'n Weber-braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Portier
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Pinnacle Point, Pinnacle Point Gholflandgoed, Villa 23 Eenheid 2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pinnacle Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle Point, Pinnacle Point Gholflandgoed, Villa 23 Eenheid 2, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang