Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pip's Place 301

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerhard V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Netjiese verblyf, perfekte ligging. Heerlik vakansie gehou, Pip's Place 301 is goed onderhou en goed toegerus. Perfekte ligging vir 'n familie vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Neat, central and relaxing. Enjoyed our stay in a neat and relaxed environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Fantasties. Defnitief waarde vir geld. 10 uit 10 vir netheid. Hoë kwaliteit beddegoed en toebehore. Goeie spasie met 'n asemrowende view en een van die hoogtepunte, sodra jy die vensters voor oopmaak, kom vul die hele vetrek met daardie vars oggend-seereuk. Geen twyfel, die eienaar van hierdie plek weet hoe om mense tuis te laat voel. Baie baie dankie. P.S. Topgehaltediens van die agent, Kayline, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Absoluut fantasties! Pip's place is 'n oulike, klein gebou met hope geskiedenis. Ons was baie gemaklik en die plek is perfek geleë. Die foto's is presies hoe die plek lyk. Dit was 'n fantastiese ervaring en ek sal weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Ontvangs was baie hartlik. Het drie dae in Strand baie geniet - Woonstelblok maar ouerig, maar die uitsig maak op vir die ouerige gebou!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 282
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 282
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 135, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a1b4c3d67d0469df7f8d3ab25426a71fb64ebed4151d2d2f1bac5597e994cc83b42018d9bb16d8a7377b428fb1c21f4ab9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 282 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 135 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.112885 18.822388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang