Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Bulhoek

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: N4, Bulhoek Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Plaas Bulhoek is naby Swartruggens en bied gemaklike verblyf aan 'n gesin of groep vriende.

Die verblyf behels 2 selfsorgchalets, 'n selfsorgeenheid genaamd Lapa en 'n rondawel. Chalet 1 het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n kaggel en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste saam etes kan geniet.

Chalet 2 het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike banke, 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n kaggel en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste saam etes kan geniet.

Die Rondawel het 2 dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die Lapa-eenheid het 'n sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale, 'n kombuis, solder-slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas- stoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n braai.

Daar is lieflike braaigeriewe wat gaste kan gebruik tydens hulle verblyf.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Aktiwiteite sluit swem, staproetes, visvang en wildritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Wouter V
Gesin met klein kinders
5.0
Besonderse rustige en mooi vakansieplaas! Dit was nou voorwaar 'n lekker wegbreek gewees. Wat 'n rustige plaas, vakansie! Jy is 'n fantastiese en dier...
Sien meer
Dec 2023
Elri K
5.0
Pure plaas, rustig, perfek. Plaaslewe op sy beste. Rustig, vars lug, helder sterre, knetterende vuurtjie, naggeluide. Heerlik. Ons gasvrou is 'n beder...
Sien meer
Nov 2023
Hanna N
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspan op die plaas! Pure plaas! Skape wat blêr. 'n Haan wat jou wakker kraai. Singende voëltjies. 3 hoogtepunte: 1. Blake - 'n 7-jarige seuntjie met...
Sien meer
Oct 2023
Berna B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik en die mense was baie gasvry. Baie tevrede. Sal verseker weer daar gaan bly.
Jun 2023
Joe V
Saam met vriende
5.0
Baie gasvry. Baie mooi skoon en gerieflik.
Dec 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annaline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • N4, Bulhoek Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Plaas Bulhoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: N4, Bulhoek Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4947ccc6c5b403c3718fc3bf6b39f0b099ede2b979a2e182b6d4dd8070f7d9654d72d0676e41dd191719d115b221d7106714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 N4 Bulhoek Farm 2835 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 17:00 -25.5659864 26.9132329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang