Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 147 resensies vir Plaas Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christa P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa P

Baie mooi op die Plaas Cottages.

Baie vriendelik ontvang, lekker gekuier.

Leroux Z - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroux Z

Ons het lekker gebly. Daar is plaasdiere vir jonger kinders om na te kyk.

Ons het lekker gebly.

Natasha K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K

Niks.

Rustig word een met natuur.

Anthea H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea H

Sal verseker weer hier bly.

Verseker lekker gebly! Annatjie is baie vriendelik en behulpsaam. Niks is te veel moeite nie. Kamers is lekker ruim. WiFi is beskikbaar al is daar beurtkrag.

Johan K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Baie lekker!

Baie lekker. Was koud maar het lekker gebraai in die (lapa). Aanbeveel!

Zurietta P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zurietta P

Gasvry.

Heerlik oornag blyplek en baie gasvry.

Johan P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Heerlik en verfrissend.

Wat 'n heerlike oorbly. Ons het saam met dogter en kleindogter gereis. Huisie uitstekend toegerus en heerlik warm geslaap in die aand. Baie dankie vir die plaas atmosfeer.

Neil M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neil M

Met my requirements.

Good stop over to Gauteng.

Marlene N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N

Annatjie is vriendelik behulpsaam.

My rede vir "nee" hierbo is dat die stort tans (maklik om reg te maak) vol mold is. Hy kort 'n bottel Mold Buster en 'n goeie skrop. Tans grillerig. Die res is alles skitterskoon. Mooi vars linne en handdoeke en 'n wonderlike matras op die bed. Ps, wens daar was bietjie melk vir die koffie - selfs poeiermelk sou doen.

Gail E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gail E

Otherwise it was okay.

Kitchen light wasn't working. Back door didn't have a lock.

Janco P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janco P

Gerieflik, mooi tuin/plaas en gasvrye mense.

Baie lekker gebly en oorgeslaap. Die tuin en plaas is baie mooi. Lekker in die tuin gekuier.

Zelna V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna V

Netjies en gasvry.

Lekker rustig en jy kuier altyd lekker.

Annelie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V

Gerieflike oornag-akkommodasie.

Lekker plaas-atmosfeer. Veilig weg van stadsverkeer. Hartlik verwelkom.

Leon K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Ideal farm stay a short distance from the city.

Have always looked for an ideal quiet and peaceful stay a stone's throw from the city, and found it. All you need is there plus lots of farm animals for the young and not-so-young folks. Will be back!

Celest P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest P

Rustige oornag op pragtige plaas.

Vriendelik ontvang. Netjiese kamer met alles wat nodig is.

Jean K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean K

Very peaceful, beautiful trees and lots of bird life.

My dogs loved running around the farm.

Bronwyn M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn M

Lovely stay.

We had a lovely stay at Plaas Cottages. It is so quiet on the farm. The cottage is fully equipped and very comfortable.

Lizelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Lekker plaaskuier.

Oulike plek met baie vriendelike mense en diere. Kinders dit baie geniet.

Reineth P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reineth P

Baie gerieflike oornagfasiliteit.

Goeie waarde vir geld en gerieflik.

Theo K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K

Very quiet and clean.

Nice farm ambience.

Pieter B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Stil rustig in landelike atmosfeer.

Na vriendelike ontvangs is ons na die huisvesting geneem. Die kothuis is ruim en goed toegerus met alle noodsaaklikhede.

Elmarie R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R

Rustig.

Heerlik stil en rustig.

Helene V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V

Aangenaam.

Plaas Cottages het my aangenaam verras. Ons is met vriendelikheid ontvang. Annatjie het alles gereed gehad toe ons daar aankom en ons hartlik verwelkom. Ek sal weer van Plaas Cottages gebruik maak in die toekoms.

Albert V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Hartlike ontvangs en gedurende verblyf.

Was nie beperk tot huisvesting en kon saam met kleinkinders na diere gaan kyk. Kleinkinders het dit baie geniet op die plaas. Cottages was skoon en lekker gekuier.

Johan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Fantasties.

Diens uitstekend, baie vriendelik en veilig.

Casper U - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper U

Was perfek.

Sien sterre.

Klaas S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas S

Skoon, netjies met alle geriewe wat nodig is vir 'n rustige oornagverblyf.

Ons sal beslis weer van hierdie rustige, stil plek gebruik maak en kan dit aanbeveel.

Limari L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Limari L

Heerlike, rustige verblyf.

Ons het baie lekker gekuier en sal weer terugkom!

Francois L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Baie lekker, baie stil omgewing.

Indien jy buite die stad wil bly is Plaas Cottages die antwoord. Skep 'n regte plaasatmosfeer, baie stil, veilig, als is daar wat jy benodig.

Nicky B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B

Peaceful.

We only stayed overnight, but everything was perfect.

Liezel W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel W

Wonderful, accommodating hosts, lovely, peaceful surrounds.

The cottages are super comfortable with everything you could possibly need. The gardens are immaculate - the perfect place for an overnight stay or a longer getaway. Annatjie and her husband are the perfect hosts!

Madelein V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V

Rustig, stil en pragtig.

Plaas Cottage is 'n heerlike, rustige plekkie met baie vriendelike mense. Sal dit vir enigeen aanbeveel. Die plekkie was skoon, ruim en daar word elke oggend skoongemaak. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Alta V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Aangename oornagplek met 'n vriendelike gasvrou.

Plekkie was ruim en skoon en stil. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Kon lekker onder koeltebome sit en rus na 'n lang, warm pad.

Jason W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason W

Was very pleasant and were informed about a burst dam nearby so we knew it would be muddy when we got there.

It was fantastic and will go there again. People running the place are awesome.

Bronwyn M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn M

Fantastic stay.

We had a wonderful stay at Plaas Cottages. The rooms were clean and had ever amenity, including a fully equipped kitchen. We will definitely be visiting again in the future.

Janette V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette V

Baie vriendelike diens - ons het baie welkom gevoel.

Die plaasmelk en die varsgebakte beskuit was 'n heerlike bederf!

Esmaralda N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda N

Heerlike oornag.

Oulike kothuis goed toegerus en groot genoeg. Ons baie lekker oornag, baie dankie.

Arlene T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene T

Lieflike akkommodasie.

Baie dankie, tannie Annetjie. Baie goed ingerigte woonhuisies. Skoon, netjies, alle bybehore beskikbaar. Uitstekende diens. Sal weer by julle bespreek.

Frederik D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik D

Baie aangename verblyf.

Die ontvangs was baie vriendelik. Die kamer is goed toegerus met kombuis en badkamer en alle toestelle wat benodig word. Ongelukkig was daar net eTV op TV. Geen DStv of OpenView of so nie. Dit is so 10 km van die hoofweg af en 'n mens moet vir 3 km grondpad ry. As jy bereid is om dit te doen, dan is die verblyf baie aangenaam.

Marius J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius J

Baie lekker slaapplek. Sal graag internet versoek.

Internet vir gaste. Dit is naby genoeg aan die stad self vir werkende gaste.

David S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David S

The stay was excellent for what we wand, en route home.

The Middle Room is very small and has no table for eating. Ate outside as the weather was fine. Please update your directions as the ones received by us are useless.

Jano S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jano S

Rustig, netjies en gemaklik.

Baie rustig en netjies. Vriendelike en warm ontvangs. Baie tevrede, toe ek vra vir my eie braai toe reël hulle dit vir my. Sal vir seker weer daar kuier.

Jannie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie P

Skoon en netjies met lekker braai eriewe.

Is 'n regte plaas met opelugtonele. Lieflike grasperke en goed toegeruste eenhede. Hier kuier 'n ou. Daar is n TV maar jy gaan die vars lug mis sou jy binne sit. Die gasvrou ontvang mens baie vriendelik en behulpsaam.

Riaan H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Rustig, skoon en netjies.

Plek het 'n mooi tuin met 'n groot skadunet-afdak vir voertuie - pure plaas. Lekker oornagverblyf weg van die gewoel.

Grietjie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietjie D

Pragtige plek, rustig en veilig.

Die gasvou het my kom verwelkom en ek het sommer gevoel ek hoort daar. Heerlik geslaap en die rustige omgewing geniet.

Ryno D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno D

'n Lekker plek om weg te breek van die geraas.

Dis 'n lekker plekkie met goei diens en gemaklik bly vir 'n gesin.

Gerda C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Heerlik rustig na 'n lang dag se reis.

Daar is net een probleem, broodrooster trip krag en kan dit nie weer aanskakel nie.

Tanya B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Te kort, maar lekker.

Ek het heerlik gekuier. Annatjie het my selfs van ekstra vars melk voorsien. Dankie Annatjie.

Deon G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Baie aangename mense en fantastiese plaasatmosfeer.

Baie lekker gekuier in die rustige plaas atmosfeer en klanke. Gasvry ontvang in 'n skoon, netjiese en gerieflike plek. Die vars plaasmelk en braaigeriewe het dit 'n aangename kuier gemaak. Spyt ons kon nie langer bly nie. Definitief weer ons eerste keuse vir oorbly by Bloemfontein.

Janet S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet S

Gasvry en vriendelik

Lekker oornagplek op 'n plaas buite Bloemfontein. Vriendelike diens, pragtige en netjiese verblyf.

Lana L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana L

Rustic, tranquil.

Pros: Loved the apartment; comfortable and spacious. The kitchen is also well-equipped. It was bitterly cold at night, so the heater and electric blanket were lifesavers. Friendly reception by the hostess. However if, like me, you are a light sleeper: An outside light was kept on all night which disturbed my sleep. I stupidly expected it to be quiet at night, but it wasn't. Animal noises don't have an off button. Despite the disturbed sleep, I would wholeheartedly recommend this establishment.

Marilese V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilese V

Uitstekend, baie skoon, baie rustig.

Ons het so lekker gebly. Die warmkomberse en verwarmers was 'n wenner. Sal beslis weer daar bly. Die rustigheid was 'n absolute bonus. En die heerlike plaasmelk ook natuurlik! Baie dankie Annetjie!

Annika N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika N

Rustige omgewing met vriendelike ontvangs

Dis n rustige plaas atmosfeer met 'n pragtige sonsondergang en sonopkoms. Vriendelike gasvrou en honde. Lekker gebly.

Anton N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N

Sien sterre.

Sien sterre.

Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Uitstekende, veilige oornag, en vriendelik diens.

Alles is baie netjies en skoon.

Toerie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toerie V

Lekker cottage, pragtige omgewing, vriendelike diens.

Vanaf bespreking tot en met vertrek, was Annatjie se diens uitstekend! Die plaas is baie mooi en daar is verskeie diere vir die kinders. Die cottage was silwerskoon en netjies. Alles was perfek!

Johanna R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna R

Rustige oornag.

Die plek is pragtig, stil en rustig. Vriendelike ontvangs jy voel sommer dadelik gemaklik en tuis, sal vir seker weer hier oornag.

Marthinus R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus R

Netjies, skoon en gerieflik.

Netjies, skoon en gerieflik.

Alma M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma M

Rustige en gerieflike oornaggerief.

Die Workshop Cottage is baie gerieflik toegerus en dis beslis 'n goeie ligging as jy uit die stadsgewoel wil kom. Vir net 'n oornaggerief is die ligging dalk 'n bietjie uit die pad.

Theuns O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns O

Oornag

Heerlike, stil oornagplek op 'n plaas net buite Bloemfontein. Uitstekende waarde vir geld.

Marishe J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marishe J

Vriendelike ontvangs met warm gasvryheid.

Baie warm en vriendelik ontvang. Netjiese en skoon kamer met al die nodige geriewe. Sal beslis weer besoek!

Colin S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin S

Good clean value, spent a very comfortable night.

Happy to stay again and recommend.

Werner H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H

Baie lekker oornagstop, lekker rustig.

Vriendelike mense en rustige plaasatmosfeer.

Bok V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bok V

Baie vriendelike diens.

Sien sterre.

Ilze L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L

Baie lekker gebly met alles wat jy nodig het.

Die beste van alles was die warmkomberse en verwarmers in die kamers.

Tj B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Tj B

Baie rustig.

Lekker plek om te rus ,veral as jy toer.

Chris D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Rustig, skoon en gerieflik.

Halfpad tussen Nelspruit en Mosselbaai.

Paul N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul N

Waarde vir geld. Regtig goeie prys.

Die pad na die plaas was in 'n slegte toestand. Vra asb. die eienaar voor besoek. Daar was kwaai reën die dag voor my aankoms en dit het die toestand baie versleg.

Gerhard V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Baie aangenaam.

Sal aanbeveel vir vriende en familie.

Doreen A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Lieflike huisie met plaasatmosfeer

Eenvoudig maar gerieflik, onberispelik skoon, mooi toebehore. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Let wel daar is nie DSTV nie, maar op 'n stil plaas is dit eintlik 'n pluspunt! Dis 'n paar kilometers Bloemfontein toe, maar mens is in omtrent 10 minute daar.

Riana M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M

Uitstekende waarde vir geld.

Vriendelike gasvrou wat moeite doen om mens tuis te laat voel, baie gerieflike verblyf teen 'n minimale prys. Dis heerlik om te voel mens kuier op 'n werkende plaas, maar jy is net 'n paar minute buite die stad.

Francois S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Pragtige plek, ongelooflike gashere.

Op pad terug van vakansie het ons gesin van 7 hier oorgeslaap. Die laaste 2.5 km grondpad na die plaas was erg modderig kort voor Kersfees na twee dae se onophoudelike reën, en ons was baie dankbaar en gelukkig om nie vas te val nie. Ons aanvanklike plan was om sommer gou uit te gaan vir pizza vir aandete, maar Annatjie het vir ons wors en bestanddele vir braaibroodjies gebring dat ons eerder net daar kon veilig bly. Die volgende oggend op pad uit het ons wel vasgeval. Ons het vir Annatjie gekontak en hulle ons met 'n trekker kom uitsleep. Hulle het ewe warm water in 'n emmer saamgebring met 'n handdoek sodat ons ons modderpote kon skoonmaak voordat ons die res van die reis aangedurf het. Soveel gasvryheid en plattelandse vriendelikheid het vir ons 'n kosbare herinnering aan die einde van 'n lekker vakansie besorg. Ons sal vir seker weer hier oorslaap in die toekoms!

Suzette M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M

Rustige plaasatmosfeer.

Die tuin is pragtig. Die gasvrou is aangenaam. Alles wat mens nodig het. Gerieflike braai-area.

Henk V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V

Heerlike ouwêreldse gasvryheid.

Plek was uitstekend skoon en netjies, was baie vriendelik ontvang deur Annetjie, het gevoel asof ek by die huis aangekom het. Dit was so heerlik om sorgvry te kom ontspan om die braaier na 'n dag se swoeg! Baie dankie.

Karen Louise M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen Louise M

Die ontvangs by Plaas Cottsges was warm en vriendelik en die akkomodasie net reg.

Die ligging is gerieflik, die akkomodasie skoon en gemaklik en dis heerlik rustig en still na ’n lang reis.

Sean S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sean S

Vriendelike ontvangs, alles mooi skoon en netjies, maar die grondpad is 'n probleem.

Dit het gereën kort voor ons aankoms en Annatjie het ons gewaarsku om versigtig te ry. Ons het gelukkig 'n bakkie en blykbaar kan mens met 'n sedan ry, maar ons dink die grondpad na reën is moeilik rybaar en dis maklik om vas te sit of te gly.

Casper D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D

Gerieflik en rustig. Alles wat die besige reisiger nodig het.

Ek is by aankoms vriendelik ontvang deur Annatjie en haar oulike honde. Kamer was ruim, gemaklik en alles wat ek nodig gehad het. Die selfsorggeriewe is ook voldoende en die plaasvars-melk en beskuite met koffie, tee en suiker was 'n welkome ekstra. Hulle sien my vir seker weer.

Charlotte P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte P

Rustig, skoon en baie lekker.

Ons het laat daar aangekom, maar ontvangs was wonderlik, plekkie was skoon en netjies. Plaas is rustig en mens kan lekker rus na lang pad.

Samantha V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

Our stay at Plaas Cottage was a very pleasant stay and has a welcoming environment.

See stars.

Schalk G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk G

Heerlike plaas verblyf.

Baie lekker plaas atmosfeer met vriendelike eienaars en netjiese verblyf.

Mark G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark G

Super comfortable stay.

Great apartments, value for money, charming surroundings and dogs who enjoyed breakfast buns with us. Recommended.

Coenraad S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad S

Baie rustige atmosfeer, met vriendelike en hulpvaardige personeel en uitstekende diens van eienaars.

Die cottages het baie spasie en is baie netjies met alles wat mens moontlik kan benodig.

Theo D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D

Net wat ons nodig gehad het met 4-voetkinners op pad af George toe.

Annatjie het ons persooklik ontvang, nie net dit nie, sy het moeite gedoen om vrou se baadjie wat in hangkas agtergebly het vir ons aan te stuur George toe. Dit nadat sy die eienaar (my vrou) eers moes opspoor.

Gerhard F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard F

Baie lekker gebly en gekuier.

Die eenhede was mooi skoon met 'n lekker plaasatmosfeer. Ons was 13 mense en het lekker gekuier by die braai-area. Tannie Annatjie, die gasvrou, was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons verblyf lekker te maak.

Johan B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Voldoende gewees. Waarde vir geld.

Voldoende gewees. Lekker plaasatmosfeer. Veilig en waarde vir geld.

Christina H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina H

Aangename besoek, Annatjie is baie gaaf.

Plek is netjies!

Yolanda M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda M

Heerlik en rustig.

Ons was baie aangenaam verras met dié Cottages. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Ons was selfs bederf met vars plaasmelk met ons aankoms. Die eenheid was super netjies en skoon, en volledig toegerus. Groot kamers en genoeg spasie. Die tuine was pragtig; daar onder die bome, met grasgroen gras onder jou voete, en uitsig oor die plaas vergeet jy skoon dat jy in 'n dorp is. Ons sien uit na ons volgende oornag op Plaas Cottages en sal dit beslis aanbeveel.

Burt J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Burt J

Lieflike plaas-atmosfeer, baie goeie diens en vriendelik.

'n Bietjie van 'n weggesteekte juweeltjie. Die 3 km grondpad is te verstane sleggerig, maar kan verdra word.

Martha P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha P

Baie goeie diens en lekker verblyf!

Baie lekker kuier- en braai-area. Annatjie gaan uit haar pad om mens se verblyf ekstra lekker te maak.

Gail V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail V

Lekkerste plek om te bly.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die eenhede is elke dag vir ons silwerskoon gemaak. Die plaas atmosfeer na 'n lang dag was vir ons baie ontspanend. Sal Plaas Cottages aanbeveel vir enige reisiger wat net oorslaap of langer wil bly.

Plaas Cottages se terugvoer

Dankie Gail,

Ons het die kinders geniet.

Plaas Cottages
Phillip V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V

Great.

Ons gaan weer terug om 'n naweek daar deur te bring, dit is 'n awesome plek.

Catherina V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherina V

Absoluut onverbeterlik.

Annatjie se vriendelikheid is van uitstaande gehalte. Elke keer wanneer ek hier oornag is dit weereens vir my die heerlikste en aangename ervaring. Die netheid is uitsonderlik en die tarief absoluut binne perke.

Plaas Cottages se terugvoer

Dankie Trienie.

Plaas Cottages
Reagan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan S

Amazing environment with friendly hosts.

Good quality all around and the best place to break away from the noise and stress of the city.

Susi A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susi A

Baie vriendelike, hulpsame eienaars, rustige atmosfeer.

Ons het die besoek baie geniet en sou dit enige tyd aanbeveel. Besoekers moet darem van honde hou, wat vir ons nie 'n probleem was nie, maar seker nie vir almal die regte plek is nie.

Plaas Cottages se terugvoer

Dankie vir terugvoer. Ons gaan 'n deel agter ons huis af kamp vir ons honde. Was lekker om julle by ons te ontvang.

Annatjie

Plaas Cottages
Anyah H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anyah H

Gaan defenitief weer bespreek!

Ons was baie verras met Plaas Cottages, want die foto's op die webtuiste (05/01/2018) doen dit regtig nie justice nie. Hulle het 'n lieflike tuin, met groot bome en heerlike braaigeriewe. Die kamer was groot en die kombuis het alles in wat jy nodig het. Hulle het ook moeite gedoen om ons 2-jarige te akkomodeer deur 'n toddler bedjie in ons kamer te sit. Dit is definitief ons nuwe oorslaapplek in Bloemfontein.

Marlise B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise B

Heerlike plaasverblyf, vriendelike omgee mense.

Lekker gerus, geslaap en die plaaslewe geniet.

Karla J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karla J

Heerlike, gasvrye verblyf.

Ons het heerlik hier oornag op pad see toe. Annatjie is 'n gasvrye gasvrou en ons het heerlik gesels. Ons peuter van 17 maande het ook baie die plaaslewe geniet en het haar verkyk aan die hoenders en ander diere op die plaas. Die verblyf het alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike nag se oorbly. Ek beveel dit sterk aan, veral vir gesinne met kinders!

Maryna D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna D

Die verblyf was aangenaam, skoon en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Annetjie. Sy het moeite gedoen vir ons aankoms en ons het dadelik welkom gevoel. Die cottage was skoon en netjies met verwarmers wat voor die tyd aangeskakel was om hitte te verskaf aangesien dit redelik koud was. Die bed was gemaklik met genoeg beddegoed en met 'n elektriese kombers vir ekstra warmte. As jy in 'n plaas atmosfeer wil oornag en nie omgee vir 'n paar kilometer grondpad nie, is dit die ideale plek. Die enigste negatiewe aspek was dat die warm water in die badkamer baie gou opgeraak het.

Rucus C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rucus C

Baie goed.

Skoon, netjies en bekostigbaar.

Henk S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk S

Rustig en stil, gasvryheid.

Rustige plaaslewe, kan lekker ontspan, vleis braai en jou sorge vergeet. Sal weer daar oor bly. Net 'n bietjie ver uit die dorp.

Eben V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben V

Baie netjies , skoon en puik toegerus.

Baie bekostigbare en veilige verblyf weg van al die geraas - ons beveel die gastehuis beslis aan.

Ansie E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie E

Gemaklik, rustig, privaat.

Sien sterre.

Marie R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie R

Ongelooflik.

Die verblyf het meer as 100% aan ons behoeftes voldoen en boonop dit was daar die dierbare vriendelikheid van die eienaars.

Mike D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D

Die verblyf is goeie waarde vir geld, skoon, veilig en baie rustig en stil.

Alhoewel die verblyf self baie gerieflik, skoon, veilig en rustig is en ons al meer as een keer daar gebly het, was die toestand van die toegangspad hierdie keer baie sleg - sinkplaat. (Nie die eienaars se skuld nie, maar wel die provinsiale/plaaslike regering se padinstandhoudings-afdeling s'n.) Dit is jammer die pad word nie altyd in stand gehou nie, want die verblyf is werklik goeie waarde vir geld.

Danie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Dit was baie lekker en sal weer daar gaan bly.

Dit was een van die lekkerste plekke waar ek nog gebly het veral as jy uit die stad kom. Die lig is skoon alles voel sommer anders daar op die plaas. Sal dit regtig aanbeveel. En weer eens baie dankie.

Plaas Cottages se terugvoer

Dankie Danie.

Plaas Cottages
Jan E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Baie lekker.

Ons het dit geniet en is baie tevrede.

Corrie P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P

Dit was nou 'n absolute lonende gesig na 'n lang dag op die pad.

Dit was ons tweede keer wat ons daar oornag het en is beslis een van ons gunsteling plekke. Ons sal beslis weer gaan.

Michel S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel S

Heerlik lekker van enkel tot gesin tot vriende, gawe vriendelike mense sal elke keer daar oorbly.

Sien sterre.

Cobus S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S

Baie netjies en goed ingerig.

Eienaars baie gasvry en behulpsaam. Dankie!

Linda P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda P

This place is very comfortable and affordable. Electric blanket on the bed and delicious rusks were left in the kitchen.

We enjoyed our stay here. It was comfortable, relaxing and affordable. The bed had an electric blanket which was very welcome on the cold night we were there. Millions of birds to wake you up in the morning and afterwards you can enjoy the marvellous rusks made by the friendly owner. I can highly recommend this place. We will definitely go there again.

Mark M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M

Waarde vir geld. Heerlike beskuit.

Netjiese kamers. Waarde vir geld. Op die plaas.

Sanél S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanél S

Alles wat jy nodig het is daar plus spasie en gasvryheid. Vriendelike gasheer, gasvrou en hondekinders! Baie billik, gerieflik en aangenaam.

My skoonouers het vir 10 dae daar gebly tydens mediese behandelings en is baie tevrede. Alles wat jy kan benodig is daar. Die huisies is gerieflik en groot genoeg. Annatjie is baie vriendelik en help waar sy kan. Dit is buite die stad maar nie te ver om enige tyd te ry nie. Behalwe vir die 2 km grondpad wat effe sinkplaat is, was daar werklik niks fout nie. Die volgende bespreking is reeds gedoen.

Daniel E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel E

Uitstekend.

Die blyplek was skoon en netjies. Beslis waarde vir geld. Hannes en Annetjie was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel.

Leon M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

Oornag op pad na Elliot.

Vriendelike mense wat my tuis laat voel het.

Jan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Rustige atmosfeer.

Vriendelike ontvangs. Heerlike koel tuin met buite sitareas. Onderdak parkering was 'n welkom fasiliteit.

Roeleen B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roeleen B

Gasvry en baie rustig.

Baie vriendelike ontvangs en baie gasvry.

Meghan Z - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan Z

Peaceful.

We enjoyed our stay. Few things that came up but no train smash or end of the world situation thank goodness. The things that came up were as follows: due to heavy rains the linen appeared to still be damp as well as the bath towels. Now if this was due to moisture in the air or if they were not properly dried after laundering, well, the hostess can investigate and perhaps advise the staff to take care. Because this is a farm, and it is advertised as such, peeps need to be aware that the doggies on the property LOVE all visitors, so be prepared to say hello to the two fox terriers. Hostess was super awesome, made us feel warm and welcome and even provided us with some carrots to feed the two donkeys. And this is where my disappointment came up. The two donkeys are well fed, look super healthy and with a bit of convincing they will come when called and eat the carrots provided. Unfortunately these donkeys are in desperate need of a farrier.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig.

Ons het die verblyf geniet. 'n Paar dinge het opgekom, maar niks te erg nie dankie tog. Die dinge wat opgekom het is as volg: as gevolg van swaar reën, het die beddegoed klam gelyk sowel as die badhanddoeke. Nou as dit was as gevolg van klamheid in die lug of was dat dit nie goed genoeg droog geraak het nadat hulle dit gewas het nie, wel, dan kan die gasvrou ondersoek instel en miskien vir die personeel sê om daarop te let. Omdat dit 'n plaas is, en dit ook so geadverteer word, behoort mense te weet dat die hondjies op die eiendom mal is oor besoekers, so wees voorbereid daarop om hallo te sê vir twee foxterriërs. Gasvrou was wonderlik, het ons warm en welkom laat voel en ons selfs van 'n paar wortels voorsien om die twee donkies mee te voer. En dit is waar my teleurstelling inkom. Die twee donkies is gevoed en lyk baie gesond en met 'n bietjie oorreding sal hulle kom om die wortels te eet. Ongelukkig het hierdie donkies 'n dringende behoefte aan 'n hoefsmid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ina C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina C

Awesome, awesome.

Dit is een van die vriendelikste en aangenaamste plekkies. 10/10.

Nico R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico R

Buite die stad en lekker rustig op die plaas.

Annatjie het ons vriendelik verwelkom en die klein probleme wat daar was aangaande die bedlampie se gloeilamp en die veiligheidsdeur se slot is spoedig deur Hannes uitgesorteer.

Eppie Z - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eppie Z

Pleasant stay, conveniently situated.

An ideal stopover between the Eastern Cape and Gauteng. Friendly hosts. Good value for money. The gravel road, last 2,5 km, is a challenge!

Anelda C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda C

Vreedsaam en rustig.

Ruim, skoon kamer met alles wat mens nodig het. Word wakker met getjirp en gekoer van voëls.

Keith V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Keith V

Lekker stil verblyf weg van die gewoel.

Sien sterre.

Yolande B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Ons het heerlik gekuier op die plaas in 'n lekker stil omgewing.

Die stukkie grondpad na die verblyf was sleg, maar ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik daar geslaap.

Japie S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S

Baie lekker, stil en vriendelike mense.

Dit was 'n baie lekker plek om te bly. Het dit baie geniet.

Gerhard H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

Gemaklik en vriendelik.

Lekker atmosfeer met vriendelike mense.

Karin J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J

Skoon, netjies, goed gemeubileerd en gasvry.

Wat 'n wonderlike rus-naweek! Die huis is pragtig gemeubileerd met alles wat mens nodig het. Daar is 'n sentrale braai-area, dis boomryk, veilig en tjoepstil. Weg van die stad se geraas en tog net 'n paar minute se ry, ongeveer 10 km, dan is jy by 'n winkelkompleks, casino en die N1.

Maretha D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha D

Gasvry, vriendelik, ontspannend en ons het lekker geslaap!

Plaas Cottages het ons hartlik ontvang en ons het heerlik gebly in 'n pragtige huisie op 'n mooi plaas. Ons kinders het lekker met die honde gespeel en die plaasdiere geniet. Die uil in die skuur was 'n hoogtepunt. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en het uit hul pad gegaan vir ons. Baie dankie!

Elsie G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie G

Vriendelike huislike atmosfeer, waarde vir geld.

Ons was baie vriendelik en hartlik ontvang. Die plekkie waarin ons gebly het was goed opgeset en beslis waarde vir geld. Ek sal beslis weer daar oorbly.

Anina V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V

My naweekwegbrekie by Plaas Cottages was presies wat ek nodig gehad het - rus!

Die cottages is in 'n pragtige groen, boomryke tuin. Die atmosfeer is die stil en rustige atmosfeer van 'n plaas met die welkome geluide van die gebler van skape, af en toe hoor mens 'n donkie om 'n mens te herinner dat jy weg is uit die stad. Dit is gerieflik naby Bloemfontein, 15-20 min se ry vanaf die sakekern (winkelsentrums). Die kothuise is smaakvol, warm en huislik ingerig - 'n mens voel tuis, soos in jou eie huis. Die eienaars laat 'n mens welkom voel van 'n mens se aankoms tot vertrek.

Gerda M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M

Ontvangs is vriendelik en atmosfeer is baie rustig.

Ons hou van stilte en dit is presies wat ons gekry het. Die verblyf is van top gehalte, alles is skoon en netjies. Ek sal vir seker weer by Plaas Cottages gaan bly.

Gerrit V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Gasvrye en vriendelike gasvrou met baie gerieflike cottage met alles wat jy nodig het.

Baie dankie vir 'n baie lekker oornag by julle. Vriendelike diens en alles wat jy nodig het in Cottage. Goeie waarde vir geld. Sal weer daar oorbly.

Corné K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné K

Vriendelik diens, uiters hulpvaardig en baie smaakvol gemeubileer.

Annatjie laat jou dadelik tuis voel met haar vriendelike ontvangs. Die eenhede is smaakvol gemeubileer en skep 'n warm atmosfeer. Verseker waarde vir geld en sal beslis weer soontoe gaan.

Cecile S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S

Rustig en gerieflik.

Goeie waarde vir geld, alles wat jy nodig het is tot jou beskikking.

Plaas Cottages se terugvoer

Dankie so lekker om te hoor!

Plaas Cottages
Mike D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D

Goeie waarde vir geld en goeie plek vir oorslaap.

Sien sterre.

Pierre J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Ontspannend, absolute noodsaaklikheid, rustig, gasvry.

Ek sal moet my familie bring!

Jaco H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H

Enjoyed a good night's rest in a quiet and friendly environment.

Plaas Cottage is well priced and the hosts are friendly and helpful. The location of the cottage is well placed just off the beaten track. Will definitely visit Plaas Cottage again when I am in the area.

Japie M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie M

Aangenaam met goeie ontvangs en rustig geslaap.

Geen verdere kommentaar.

Jakes O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes O

Baie goeie ontvangs, vriendelike mense en beslis waarde vir geld.

Wonderlike ontvangs gehad. Baie vriendelike gashere. Skoon en netjies. Sal sommer 'n week volgende keer oorbly.

Plaas Cottages se terugvoer

Julle is welkom. Volgende keer sal die pad spesiaal geskraap wees. Ons het heerlik reen gekry.

Plaas Cottages
Lynette O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette O

Ontspanne en rustig.

Plaas Cottage is geleë 8 km buite Bloemfontein wat dit 'n stil en rustige atmosfeer gee na 'n lang dag op die pad. Daar is ongelukkig nie winkels naby om voorsiening te maak vir "self-catering" nie, slegs restaurante by die casino langs die hoofpad. Dis veilig, netjies en ontvangs is hartlik.

Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jan E - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Waarde vir geld.

Baie oulik vir die prys.

Barry M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry M

Baie aangenaam.

Geriewe is baie netjies en die mense is baie gasvry.

Martie K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martie K

Was 'n lafenis na 'n lang reis.

Oulike plek. Maar die plek is oud en die kamers is donker gemeubileer. Maar daar kan gekyk word na die stort die water is stadig en daar is alge op die teëls. Die stortmatjie lyk maar grillerig en kan vervang word. Kombuis het nie vurke ingehad nie en te veel leë kaste wat nie skoon was nie. Maar vir 1 nag sal ek weer gaan.

Plaas Cottages se terugvoer

Dankie! Ek skenk dadelik aandag aan die probleem. Annatjie.

Plaas Cottages
Antoinette B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Antoinette B

Teleurstellend.

Die cottage kort aandag. Die huisie kort 'n ordentlike skoonmaak, veral die stort. Ek is seker die beddegoed was silwerskoon maar was so gekreukel dat dit die indruk gee dat daar reeds iemand in die bed geslaap het. Dit gesê, die tuin is pragtig en die rustigheid is 'n lafenis vir die siel.

Plaas Cottages se terugvoer

Dankie ons gee aandag daaraan.

Plaas Cottages
Dawid D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D

So lekker naby die natuur. Rustig, gemaklik en net lekker!

Dit was regtig baie lekker en gemaklik! Baie lekker beskuit ook wat daar tuis gemaak word! Baie dankie!

Jani D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani D

Wonderlik.

Ons het bitter baie lekker gebly. Ons sal verseker weer daar gaan bly! Die Oom en Tannie is wonderlike mense. Mal oor hulle!

Gerhard V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Het dit geniet.

Goeie oornagplek. Ruim en gemaklik.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Cottage, Kloofeind/Kelly's View, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMWI1ZjA0LTc1MWUtNGIxOC05OGY2LWIwNWVmNjk5YmE1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 Plaas Cottage Kloofeind/Kelly's view 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -29.184523131996 26.108645200438
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang