Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaaskombuis Country Estate

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marisel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 92 resensies vir Plaaskombuis Country Estate
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anja A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja A

Good value for money!

We came for a wedding nearby and it was the perfect place for us as a group of friends to braai the night before and crash afterwards. Comfy beds, attentive hosts, and good facilities. Good value for money!

Alta L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Vriendelike diens, kamers baie skoon en netjies.

Dit was ons tweede keer dat ons gebruik gemaak het van die verblyf by die akkommodasie en sal weer in die toekoms van hulle gebruik maak.

Thandeka V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka V

I enjoyed my stay and I would recommend it to other people.

We enjoyed our stay with my friends. The only downfall was the cold water on Sunday morning, but it was sorted very quickly. We asked for late check out, and it was granted without any hassle. The host is very good with exceptional customer service.

Corne L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L

Rustige atmosfeer.

Heel gemaklik en lekker, het net meer opskepbakke nodig gehad in die kombuis.

Johann C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C

Heerlike verblyf met behulpsame personeel.

Blyplek was voldoende. Ek was wel bekommerd oor die veiligheid van my voertuig.

Mduduzi K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mduduzi K

Wonderful.

My stay was great, exactly what I was looking for in my reason for traveling. I wish it was a longer stay for me to have more to say.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sheney J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheney J

Excellent.

The owners are very friendly. My car broke down in the nearby town and because I did not know the area and most places online were closed, I phoned the accommodation and they were happy to offer assistance. Although we managed to get help prior to their arrival, the fact that they were willing to help was comforting.

Martin V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Baie gerieflik en rustig.

Baie gerieflike eenhede. Baie rustige area. Die gasheer en vrou is baie vriendelik en baie behulpsaam. 'n Mens voel baie welkom. Ontbyt is heerlik.

Martin V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Baie rustig, netjies en baie gemaklik.

Plaaskombuis is regtig wat ons nodig gehad het. Die gaspaartjie is die beste. Ons was laat vir die inkloktyd en hulle het vir ons gewag. Baie dankie vir jul gasvryheid. Ontbyt is heerlik vars voorberei. Die gasteplaas is so rustig. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

Johan R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Gawe, vriendelike mense wat jou sommer laat tuis voel. Skoon en netjiese fasiliteit. En as jy daarvan hou om te voel of jy op die plaas kuier is dit die plek.

Dit was nou regtig lekker om daar te oornag. Lekker rustige plaas atmosfeer. Veilig, vriendelik en skoon.

Esma C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esma C

Lekker rustige blyplek in Meyerton.

Gerieflike blyplek met alles wat benodig word vir 'n aangename verblyf. Lekker ontbyt. Skadunet parkering vir motor.

Johan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie rustig.

Rustig en goeie waarde vir geld.

Hennie B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B

Rustig, skoon en netjies.

Ons weet dis amper somer, maar kinders sou graag wou swem. Swembad was egter bedek en groen.

Plaaskombuis Country Estate se terugvoer

Hallo Hennie, baie jammer julle kon nie swem nie. Ons maak maar gewoonlik die swembad teen middel April toe vir die komende winter, agv die baie blare met die groot hoeveelheid bome op die perseel.

Plaaskombuis Country Estate
Gavin H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin H

Suitable.

Suitable accommodation for a quick getaway.

Kameshni N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kameshni N

Good stay overall.

Hot water was an issue for two days which can make it difficult for a large group booking.

Lize V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Lize V

Nie weer nie.

Die verblyf was glad nie wat ons verwag het nie. Dis is wel op 'n plaas, maar die beeste is so naby aan die verblyfplekkies dat die poef reuk in trek en daar kan geen venster of deur oopgemaak word nie a.g.v. die vlieë van die beeste nie. Geen lugversorging nie, maar met beurtkrag is daar wel ligte. Die plekkie is ondraaglik warm juis omdat daar geen vars lug in die plekkies kan kom nie.

Serika S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serika S

Stay over for a wedding.

Plaaskombuis is amazing, the staff are friendly and well organized.

Chanta R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanta R

Baie aangenaam.

Vriendelike bestuurders en goeie diens. Die B&B-kamer was mooi en netjies. Ordentlike ontbyt ingesluit. Sal definitief aanbeveel.

Sandy C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy C

Perfect for families of wedding parties.

We were really impressed with the size of the unit we stayed in, as well as the cleanliness of the unit and the setup of the unit. Would definitely recommend to others.

Bernadette V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette V

Vriendelik, welkom en tuis.

Ons was vriendelik verwelkom, het dadelik tuis gevoel. Die ontbyt was heerlik, en alles in die kamer, sowel as die eetsaal was skoon en netjies. Hierdie was beslis waarde vir geld. Dankie Plaaskombuis Country Estate.

Madelein M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein M

Gerieflike en netjiese verblyf.

Was aangenaam verras met lugversorging en elektriese komberse, veral met die skielike koue.

Sune G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune G

Baie netjiese, stil plek om te bly!

Was 'n baie stil omgewing, plek was netjies en gevoel of ons op die plaas is! Sal die plek beslis aanbeveel!

Lucas D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas D

Besoek ZA.

Familie en vrienden, die Plaaskombuis was naby.

Pieter L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Dit was ’n lekker kuier.

Ons het baie lekker daar gekuier.

Gertien V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gertien V

Ek sal weer hier bly.

Ons het baie lekker gebly en sal die plek aanbeveel.

Plaaskombuis Country Estate se terugvoer

Baie dankie Gertien vir die positiewe terugvoer. Ons kyk uit om julle weer te sien.

Plaaskombuis Country Estate
Carola P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carola P

Skoon woonstel met lekker ruim kamers. Goed toegeruste kombuis. Gesellige braai area buite.

Baie lekker, kort kuiertjie. Dankie.

Charl E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl E

Netjies en skoon akkommodasie.

Baie gerieflik vir 'n oornag besoek. Goeie diens en heerlike ontbyt.

Anthea V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea V

Rustige lafenis vir stadssiel.

Baie rustige omgewing en goed versorgde tuine, en skoon en netjiese verblyf.

Abinaar N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abinaar N

Very private and relaxing.

If only checking out can move from 10am to at least 12pm. Thank you.

Plaaskombuis Country Estate se terugvoer

Dear Abi, thank you for your feedback. Unfortunately, 10:00 is a standard check-out time at most overnight places. This is to ensure that we have sufficient time to clean and get the facilities in order for the following guests who may check in at 14:00.

Plaaskombuis Country Estate
Wilma O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma O

Plaaskombuis was uitstekend.

Die kamers is skoon en netjies, die ontbyt was heerlik. Puik diens van die eienaars.

Karin V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Ons het heerlik gekuier en sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand. Ons gaan 'n familie byeenkoms reel en dit daar hou!

Voel amper soos 'n vakansieoord - heerlik!

Plaaskombuis Country Estate se terugvoer

Baie dankie Karin, ons waardeer julle positiewe terugvoer.

Plaaskombuis Country Estate
Riaan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Friendly, helpful staff, very pleasant stayover!

See stars.

Sonnette N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnette N

Dit was vriendelike diens, ons het heerlik gebly, dankie!

Ligging is goed en kamers netjies en gerieflik!

Sherryl C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherryl C

Peaceful, comfortable and really friendly.

We really enjoyed our stay, the owners and all their staff are friendly and helpful at all times. The atmosphere is wonderfully peaceful.

Phindile F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phindile F

It was fantastic.

Nice place and a friendly owner who is always available.

Wendy K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy K

Was lekker en ons was privaat het hopelik niemand gepla nie.

Opsigter was vriendelik het vir ons 'n plan gemaak om ons te accommodate omdat ons gaste meer geword het.

Gesie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesie V

Gerieflik, dankie.

Gerieflike huis. Net oorgeslaap. Vriendelike personeel.

Charlotte W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte W

Vriendelike diens, skoon, netjies en gerieflik.

Ons het as familie met klein kinders oorgeslaap. Baie vriendelike diens, lekker ontbyt. Skoon plekkie. Baie dankie vir die kot wat jul verskaf het.

Margaret M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret M

Lovely service.

The staff is very friendly, professional and welcoming.

Chrizanne M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizanne M

Ons kuier was ongelooflik lekker by PCE, Jacques, Marisel en Milo is baie aangenaam en gasvry. Hulle het in al ons behoeftes en meer voorsien.

Almal by Plaaskombuis is vriendelik en behulpsaam, hulle was voorbereid op enige iets wat ons moontlik sou kon benodig en het bv. 'n private braaier voorsien, sonder dat ons eers gevra het daarvoor. Hulle het ook ons akkommodasie opgegradeer na die bruidskamer sonder enige heffing - dit is 'n asemrowende kamer en ons was omtrent bederf met 'n tweede wittebrood. Ek kan myself voorstel hoe ongelooflik troufoto's in hierdie kamer en badkamer sal lyk. Verder is die tuin pragtig en skep 'n rustige atmosfeer. Plaaskombuis se ligging is ook perfek, dit is naby genoeg om nie in ure se verkeer te sit nie en ver genoeg om asem te kan skep na 'n besige week. Baie dankie vir julle gasvryheid en akkommoderende vriendelikheid.

Juan T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan T

Baie lekker, dankie.

Ons het baie lekker gebly, netjies en skoon.

Phillip Z - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip Z

Het dit baie geniet

Ons het baie lekker gebly.

Charles W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles W

Die verblyf is baie lekker geleë op ‘n plaas net buite Meyerton.

Ons was een aand daar vir ’n begrafnis. Jacques was baie vriendelik en het uit sy pad gegaan om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak ten spyte daarvan dat die weerlig hul krag uitgeslaan het net voor ons aankoms. Dankie.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Madeleine M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M

Fantasties.

Sal die plaaskombuis vir almal aanbeveel. Rustig en 'n baie lekker ontbyt. Sal vir seker weer 'n draai daar gaan maak.

Christelle P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P

Baie rustig, netjies en skoon.

Waarlik 'n plesier gewees al het ons net een nag oorgeslaap. Vriendelike mense en skoon verblyf. Sal nie skroom om weer hier oor te slaap nie. Baie dankie.

Jeanine J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine J

Lieflike eenheid en baie rustig.

Ons is baie vriendelik verwelkom. Die eenheid is mooi skoon en goed toegerus. Ons sal hulle definitief weer sien.

Heidi V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Dit was heerlik om hier te bly, want dit was skoon, gerieflik en naby aan die plek waar ons funksie was.

Plaaskombuis is voorwaar 'n gesellige, veilige plekkie om in te oornag of selfs 'n blaaskans te neem van die stad se lawaai. Jy voel sommer tuis en ontspanne in die rustige plattelandse atmosfeer. Sal dit aanbeveel vir al my vriende en familie.

Elmari S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari S

100%.

Baie dankie. Als doodreg.

Stephne V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephne V

Absolutely lovely, so quiet and serene.

Just a one-night stay, but would love to come back for a full weekend.

Marius J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius J

Lekker geslaap, lanklaas onder lekker lakens geslaap. Geen geraas, soos amper op 'n plaas.

Word vriendelik ontvang. Word na kamers toe begelei. Plekkie waarin ons geslaap het is baie netjies. Voldoen aan 'n lekker oorslaap.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Louis V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louis V

Lekker gebly, maar:

Dit wat jy op die webblad sien en die werklike is nie dieselfde nie. Storte het gordyn in plaas van 'n glasdeur. Dit bestaan nie meer by 'n gastehuis/lodge nie. Daar is geen bedmatjies nie. Jy staan op die koue teëlvloer. Die deur se slot werk nie behoorlik nie. Dit gesluit en toegemaak voor ons gaan slaap het en die oggend staan deur oop maar steeds gesluit. Die tafel en stoele - moet iets meer moderns maak. Die badkamerdeur se knip werk nie behoorlik nie, moet deur met geweld toemaak. Die yskas was nie aangeskakel toe ons inkom nie. Vars melk in plaas van koffie creamer moet beskikbaar wees. Veiligheid is nie van die beste nie.

Plaaskombuis Country Estate se terugvoer

Hi Louis, baie dankie vir die terugvoer. Ons sal defnitief aandag gee aan tekortkominge en die foute herstel.

Plaaskombuis Country Estate
Lorraine V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Regtig, baie netjies, diens en mense uitstekend.

Het dit baie geniet, ontbyt was fantasties, 'n heerlike rustige omgewing.

Caroline H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline H

Was baie aangenaam.

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Was aangenaam.

Rene D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Pragtig en veilig.

Goeie diens en vriendelike ontvangs. Waarde vir jou geld.

Laetitia G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia G

Baie netjiese goed ingerigte verblyf.

By Plaaskombuis Country Estate, word jy baie vriendelik ontvang. Die kamers en selfsorgeenhede is baie goed ingerig met als wat jy nodig het. Hulle ontbyt is uitstekend met 'n goeie verskeidenheid. Goeie waarde vir geld.

Danie C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie C

Gerieflik en netjies.

Die fasilteite in netjies en skoon, met alles wat ons nodig het. Baie vriendelike ontvangs. Ons het gerieflik gebly.

Christa K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa K

Maklik om te kry, vriendelike aankoms met puik diens regdeur verblyf.

Daar was nou alles wat jy kan aan dink by Plaaskombuis. Van elektriese warm komberse tot koffie en tee. Ruim kamers en skoon. Lekker beddegoed en snoesig. Ontbyt en aandete was heerlik. Gasheer is bedagsaam en gereed om met enige versoek te help. Pragtige tuine en veilig.

Mariana B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana B

Ons sal verseker teruggaan.

Die vriendelikheid en behulpsaamheid van die personeel is fantasties, die kamer ruim en goed toegerus, en die bed, uiters gemaklik. Die ontbyt was ook baie smaaklik.

Martie D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D

Die mense by die Plaaskombuis gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel.

Dit het soos familie gevoel. Die mense by die Plaaskombuis het ons so tuis laat voel. Hulle is baie vriendelik. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Andre D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Ons het dit baie geniet daar!

Ons het die vierslaapkamer-woonstel bespreek. As mens soek na ruimte, spasie en gemak, is hierdie die perfekte plek. Mens kan dit maklik as 'n huis beskryf. Verder is die plek baie netjies en skoon. Sal graag wil teruggaan!

Elmien G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmien G

Dit was net 'n oorslaap niks meer nie.

Die ontvangs was baie vriendelik gewees en regtig 'n pragtige omgewing.

Juanita W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita W

Baie aangenaam en ontbyt baie lekker.

Baie oulike opset, baie vriendelik en behulpsaam en baie netjiese plek.

Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Archie C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Archie C

Net slaapplek, niks meer.

Toegang baie swak. Binne baie swak afgewerk. Donker binne, vensters sit almal bo teen dak. Te min kragproppe in plek. Badkamerlig se skakelaar haak vas. Plek lyk onnet. Stoele en banke swak en ongemaklik. Parkering ver van wooneenhede, terwyl daar baie plek vir nader parkering is.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lorraine F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine F

Baie lekker.

Pragtige, rustige plek.

Marlene P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Veilig, gerieflik en skoon.

Lekker plaasatmosfeer, veilig, lekker geëet. Mooi en skoon verblyf.

Christine L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L

Dit was baie rustig en skoon, ontbyt was 'n lekker plaasontbyt.

Dit was aangenaam om oor te slap, die bed was gemaklik en baie netjies. Die kamer en badkamer was ook baie skoon en netjies.

Michelle H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Lieflike, stil en pragtige plekkie. Sal net aanbeveel om longlife melk te voorsien, die poeiermelk is nie almal se keuse nie.

Het oornag vir 'n troue. Pragtige plek, baie veilig.

Carin B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin B

Gerieflik naby Meyerton, veral vir sport.

Ek was aangenaam verras met die verblyf. Die diens is uitstekend, die eenhede was skoon en netjies en het alles wat jy nodig het. Alhoewel die Estate naby die pad is, kry jy nog steeds die gevoel van "plaas" as jy eers op die gronde is. Beslis waarde vir geld.

Stuart V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart V

Baie lekker en goeie diens en gasvry.

Vandat ons aangekom het tot en met ons julle verlaat het, was dit net uit die boonste rakke. Vriendelike mense, sal gou weer daar bly.

Phillip R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip R

Sterk aanbeveel dat mense daar tuisgaan.

Skoon, netjies en veilig.

Cindy I - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy I

Ons het baie lekker gebly by Plaaskombuis Country Estate.

Ons het by Plaaskombuis Country Estate oornag na 'n troue in die omgewing. Ons is baie vriendelik ontvang en na ons kamer gewys en almal wat ons gesien het was baie hoflik. Die tuine en geboue is almal netjies en baie mooi instandgehou. Die kamer was netjies en skoon. Baie minimalisties, maar vir oornag het mens seker nie veel meer nodig nie. Ek sou wel aanbeveel dat hulle moontlik die badkamer bietjie opgradeer (die stortgordyn vervang met 'n deur, 'n beter stortkop, 'n houer vir die toiletpapier en miskien nuwe handdoeke). Daar was ook nie 'n beskikbare kragprop wat ons kon gebruik en ek moes die ketel uitprop om 'n kragprop te kry vir my haardroër. 'n Prentjie teen die muur bo die bed sal die kamer ook meer huislik laat voel. Wat baie bedagsaam was, was toe ons 09:45 die volgende oggend die kamer se sleutel gaan teruggee het en hulle selfs gevra of ons nie nog wil kom ontbyt eet (wat oral aangedui word dat ontbyt streng tussen 07:00 en 09:00 bedien word nie. Ons het die aanbod van die hand gewys, maar dit het 'n baie goeie indruk van Plaaskombuis Country Estate en sy mense gelaat.

Helgaard P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helgaard P

Baie stil en rustige atmosfeer.

Baie stil en rustig. Sal dalk 'n goeie idee wees om elke eenheid van 'n aparte lugversorger te voorsien.

Albertha E - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertha E

Ons het net een aand oorgeslaap, maar alles was puik, netjies en skoon.

Sal beslis weer daar oorbly.

Francois H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H

Goeie diens en vriendelike mense!

Sien die sterre.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marion A - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marion A

It was fine for the purpose of needing an overnight stay.

Rooms are not very private and appealing as the amenities are poor.

Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lucia O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lucia O

Ontstoke.

Ons het betaal vir B&B.Toe ons om 9 opdaag vir ontbyt sê hul net jammer julle is te laat, ontbyt was om 8 uur. Ons was nie ingelig oor enige ontbyttyd nie. Is daar weg ontstoke. Sal nooit weer van hul gebruik maak nie.

Chantelle D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

Heerlike rustig slaapplek.

Ons het baie lekker gebly. Die rustige atmosfeer was heerlik. Ons sal beslis weer van Plaaskombuis gebruik maak!

Michelle V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Heerlik. Ons slaap weer in November daar.

Ons was 4 gesinne met kinders wat wissel van 4 tot 17 jaar oud. Geriewe was netjies met alles wat jy nodig het. Baie dankie vir die vriendelike diens!

Ryno S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno S

Baie lekker.

Ons het baie lekker oornag.

Margaret B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B

Baie aangenaam en bekostigbaar.

Daar was net een klagte van ons af en dit was dat die kamers vol krieke was. Maar oor die algemeen was dit regtig waarde vir geld en die personeel was besonders behulpsaam en vriendelik.

Janet S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janet S

Vriendelike ontvangs en aangename verblyf.

Lekker gesels met eienaar en sy vrou. Aangesien ons 'n karavaan ook gesleep het was die parkering voldoende. Rustige omgewing.

Brian D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian D

Naweekverblyf.

Netjies en skoon met groot kamers en badkamers.

Tl L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tl L

Baie spasie, netjies, privaat.

Vriendelike diens. Eienaars het ons in elke opsig probeer akkommodeer. Goeie waarde vir geld. Gasvry. Privaat.S al weer daar bly.

Ronel B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel B

Baie basiese akkomodasie, netjies en skoon.

Skoon kamers. Gemaklike beddens. Baie basies. Min spasie in kamers en badkamers. Geen filterkoffie met ontbyt.

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim Fouche-weg, Kookfontein, Meyerton, 1960, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA314cddd731ee1bfcd4825331780d26addafaed0b099c05180e8a0257012582ea10b73e07649bd046730442c4c0977b02d985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 Jim Fouche road Kookfontein 1960 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.590016636541 28.020758628845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang