Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaastoe Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Meloné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 65 resensies vir Plaastoe Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Leonette B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonette B

Heerlike blyplek - goed vir die siel.

Wat 'n wonderlike plek! Die gasvryheid van Meloné was besonders, dit het gevoel asof ons by ou vriende opdaag. Die plaas is lieflik en rustig, en die stilte sal enige stadsjapie goed doen! Die huisie is goed toegerus, met heerlike, gemaklike beddens en top kwaliteit linne. Vars plaasmelk en tuisgebakte beskuit was 'n baie welkome bonus! Ons sal beslis weer hier kom bly wanneer ons die lang pad aanpak.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

So Leonette, baie baie dankie vir jou pragtige en bemoedigende boodskap. Ek waardeer dit so so baie.

Plaastoe Gastehuis
Ebie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebie S

Gerieflik, voldoende.

Ons was baie vriendelik ontvang. Alles is baie netjies en skoon. Dit is 'n baie rustige omgewing.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Ebie!

Plaastoe Gastehuis
Catherine W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine W

Comfortable and welcoming.

Lovely stay at Plaastoe Gastehuis, there was plenty of private space for our family. The rooms had lots of personal touches that made the stay very comfortable. We especially enjoyed the complimentary homemade lemonade, a wonderful surprise and most welcome on a hot day. Meloné was a wonderful host.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Thank you for your kind words, Catherine. It was lovely having you here.

Plaastoe Gastehuis
Celia C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia C

Plaas Toe is a place to remember for a stay over.

Melonie is a wonderful host. It was a great experience on the farm. It's a real farm with geese, chickens, baby lambs and two horses. The kids swam and fed the little lambs and explored. Don't leave unless you've tasted Melonie's delectable venison pie and homemade bread. We enjoyed a feast with venison pie, salad, vegetables, homemade bread and baked dessert. Her homemade rusks are a winner too. I highly recommend this guesthouse. Super comfortable beds and hotel quality percale bed linen always do it for me. It's comfortable and spacious with details reminiscent of a bygone era in farmstead homes. We'll definitely visit again.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Sho, baie baie dankie vir die pragtige resensie. Ek waardeer dit so so baie. Dit was heerlik om julle hier te hê.

Plaastoe Gastehuis
Carmen P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen P

Heerlik.

Spesiale plaas, so mooi en rustig. Meloné is 'n besonderse gasvrou wat uit haar pad gaan, en sy is die beste kok. My enigste voorstel sal wees om 'n skottel met 'n kraan of 'n klein wasbak te oorweeg as kombuisie om bababottels en bekers te was, maar ons sal beslis weer hier oornag. Dankie van die verblyf dat julle julle plaas deel met ons stadsjapies.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Carmen! Dit was net 'n plesier om die plaas te deel met julle wonderlike stadsjapies!

Plaastoe Gastehuis
Johan M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Rustig en ontspannend.

Meloné was 'n baie aangename gasvrou, en ons het ook heerlik geëet aan haar aandete.

Madelein S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein S

Heerlike lemonade in die tskas was n welkome verrassing.

Heerlike gerus. Kinders het plaaslewe geniet.

Kate L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate L

Calm, relaxing and welcoming.

The host is exceptionally friendly and accommodating. The farm is remote and beautiful. The Karoo lamb was delicious.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Thank you, Kate. It was lovely having you here.

Plaastoe Gastehuis
Erna L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna L

Huis vol hartsmense!

Baie dankie aan Meloné en Dirk vir julle gasvryheid. Die oornagverblyf was meer as net 'n plek om te rus; dit was 'n ervaring van liefdevolle sorg. Die kos was baie lekker en sal die geselskap vir 'n leeftyd koester.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Erna. Dit was so lekker om jou hier te hê.

Plaastoe Gastehuis
Toerie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toerie V

Ongelooflik! Wonderlike gaste, baie mooi plaas, alles was skoon en netjies. Kos was.

Ja, ons het baie lekker gebly.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie baie dankie, Toerie. Ons het sommer in een aand lief geword vir jou gesin.

Plaastoe Gastehuis
Gerbrand V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbrand V

Ek was verbaas oor die mooi plek en mooi plaas.

Die perseel is netjies en mens word soos 'n koning ontvang. Baie lekker stil omgewing.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Gerbrand. Waardeer jou mooi woorde.

Plaastoe Gastehuis
Cecilia N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia N

Asemrowende natuurskoon, Melone en Dirk is die mees aangenaamste mense ooit, sout van die aarde.

Dankie dat julle jul huis vir ons oopgemaak het, vir die lekker saam kuier, vriendelikheid, liefde en soveel omgee gedurende ons aand wat ons daar was. Julle is pragtig, jul plaas is asemrowend mooi. Dankie vir alles, ons kom kuier gou weer. XOXOXO.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie baie dankie vir jou mooi woorde Cecilia. Ons was so bederf met jul kuier. Jou kinders is pragtig! Hoop ons sien julle gou weer.

Plaastoe Gastehuis
Talita C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita C

Gasvryheid op sy beste.

Dankie Meloné vir vriendelike ontvangs. Baie tegemoetkomend met ekstra versoeke. Rustige veilige plaas opset. Die huis is mooi skoon, ruim en netjies. Sal weer hier oorslaap.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Talita. Ek waardeer dit!

Plaastoe Gastehuis
Elrike V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrike V

Baie rustig!

Wat 'n wonderlike ervaring! Die gashere is uitsonderlike mense en het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel en baie moeite gedoen dat die kinders dit kan geniet. Die huis was baie skoon en netjies, met heerlike tuisgebakte beskuit. Ons het etes by hulle bespreek, dit was absoluut heerlik gewees, en ons het op die ou end sommer lekker gesit en saam kuier. Baie dankie Melonè en gesin vir 'n onvergeetlike ervaring!

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde Elrika. Dit was heerlik om julle hier te he.

Plaastoe Gastehuis
Ria B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Gemaklike verblyf, heerlike kos en huismense.

Ons het so lekker gebly by Plaastoe gastehuis, Meloné het ons dadelik tuis laat voel. Akkommodasie is super skoon en netjies, met alles wat ons nodig gehad het, plus 'n paar tuisgemaakte ekstras. Ons is verder bederf met 'n heerlike aandete. Baie dankie Meloné, ons sien uit na ons volgende kuier!

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Ria vir jou mooi en bemoedigende woorde.
Dit was heerlik om jul met jul drie pragtige dogters hier te he.
Ons sien ook uit na jul volgende kuier.

Plaastoe Gastehuis
Elsie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie S

Pragtige natuurskoon en rustigheid.

Meloné is 'n wonderlike gasvrou. Ons het heerlik gesmul aan haar bobotie en geelrys. Alles was tip top! Sou graag 'n ekstra dag wou bly, dalk volgende keer!

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Dankie Elsie. Julle was 'n groot bederf. Dankie vir die heerlike gesels.

Plaastoe Gastehuis
Alma W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma W

Rus vir die siel.

Wat 'n lekker tyd op die plaas vir ons stadsjapies. Die kinders het te lekker gespeel in die vore en plaasdam. Die diere was almal gegroet en dit was lekker om te sien hoe die lammers gevoer word. Die kinders het heerlik baljaar saam met die maats. Die tuisgemaakte, yskoue lemonade wat gewag het in die yskas het sommer al die stres van die langpad laat wegsmelt. Die heerlike vars-van-die-plaas aandete het nie net die honger magies nie, maar ook ons siele kom voed.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Alma.

Plaastoe Gastehuis
John-paul T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John-paul T

Rustige ontspanne halfpad stop tussen Gauteng en die Suid Kaap. Veilige atmosfeer.

Ons het vreeslik lekker gebly en die rustigheid was verwelkom.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, John-paul.

Plaastoe Gastehuis
Elmarie L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Very beautiful and peaceful.

Definitely recommend.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Thank you very much, Elmarie.

Plaastoe Gastehuis
Thea G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea G

Wonderlike plek met baie gasvryheid.

Wonderlike plek die moeite werd om af te draai en daar te gaan rus na na jou lang pad!

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Thea!

Plaastoe Gastehuis
Kate H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate H

An amazing farm in a beautiful area run by fantastic, friendly people.

Dinner was delicious!

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Kate, thank you so much for the encouraging feedback.

Plaastoe Gastehuis
Mariska B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B

Salige plaasblaaskans.

Plaastoe is pragtige plaas-akkomodasie. Daar is twee kamers maar plek vir 6 gaste. Alles is baie keurig. Die aandete was uit die boeke en ons is met heerlike plaaskos bederf. Ons kon regtig rus en asemskep na die lang pad van Kaapstad. Ek sal dit verseker aanbeveel. Ons het 'n heerlike ontvangs gehad en Meloné het ons bietjie op die plaas rondgewys voor ons weer vertrek het. Ek dink 'n gesin met kleiner kinders sal dit geniet ,want daar is baie speel- en rondhardloop-plek na die lang sit.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Mariska.

Plaastoe Gastehuis
Taryn H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn H

Accommodation was perfect!

Clean, comfortable beds, good linen, and immaculate. Enjoyed seeing a real farm.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Thank you so much, Taryn.

Plaastoe Gastehuis
Natasha S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Ware plaaservaring met gasvry en vriendelike eienaars.

Ons is aangenaam verras met ń besonderse oornag in 'n gastehuis op ń plaas waar ons kinders heerlik kon verken. Meloné het ons bederf met ń smaaklike tuisgemaakte wildspastei en allerlei heerlike kos. Ons sal beslis weer daar kuier.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Dankie Natasha, dit was lekker om julle hier te hê.

Plaastoe Gastehuis
Jeanie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie V

Fantasties!

Dit was 'n heerlike ondervinding van gasvryheid, aandete en akkommodasie. Ek wil dit weer doen.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Ek wil ook he julle moet dit weer doen, Jeanie. Dit was heerlik om jul hier te he.

Plaastoe Gastehuis
Chantelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Dis die huis weg van die huis.

Dis 'n oulike en netjiese ingerigte gastehuis. Gawe eienaars en 2 baie oulike seuntjies. Die gastehuis het 'n lieflike woonarea, ruim badkamer en aparte toilet. Wat 'n bonus. Ons is uit die hart bedien en op die hande gedra. Melané en Dirk is plat op die aarde en ons het lekker gekuier. Opregte plaasaandete gehad met alles wat uit die tuin en selfgemaak is. Dit was 'n smaaklike ete. Gasvrou van formaat. Jou hart voel eintlik swaar wanneer jy daar weg ry. Dis voorwaar 'n tuiste weg van jou tuiste. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Chantelle, dit was 'n groot bederf om julle hier te he. Ons het julle en die kuier so geniet. Dankie vir jou kosbare resensie, dit beteken baie.

Plaastoe Gastehuis
Sarien V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarien V

Gasvryheid soos jy verwag van die plaas, heerlike kos!

Die eienaars is vriendelik, hulpvaardig en professioneel. Ons wil sommer vriende word!

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Julle het verseker 'n positiewe impak gemaak op ons lewens. Dankie vir al die deel. Julle is baie kosbare mense.

Plaastoe Gastehuis
Matilda B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B

Gasvry en 'n vrek lekker atmosfeer.

Alles was perfek netjies en skoon. Die aandete was heerlike boerekos, skaap was vinger lek lekker. Vriendelikste gashere. Beveel sterk aan as oornagverblyf.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Dankie, ek waardeer die bemoedigende woorde baie.

Plaastoe Gastehuis
Jurie G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie G

Baie spesiaal.

Dirk en Meloné het ons behandel soos elite en laat voel soos familie. Ons kon nie 'n beter plek gekies het om te oornag nie. Die aandete was 'n groot bederf. Die Gastehuis is baie netjies, skoon en profesioneel toegerus.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie baie dankie Oom. Dit was heerlik om saam met julle te kuier.

Plaastoe Gastehuis
Nicole B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B

Beautiful, peaceful, great stopover.

Perfect location for a stopover on the long road from the Eastern Cape to Gauteng. Beautiful setting, peaceful, well furnished, friendly host family.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

It was such a treat to have you. Thank you for your lovely feedback.

Plaastoe Gastehuis
Louis M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Sal volgende keer langer wil kuier.

Dit was 'n unieke ondervinding wat verwagtinge oortref het. Die verblyf is baie tradisioneel, maar skoon, netjies en gerieflik. Voel soos om vir familie op die plaas te gaan kuier. Ons kinders het heerlik saam met hulle kinders op die plaas gespeel en heeltemal van die lang pad vergeet wat agter hulle was. Ek sal volgende keer net vroeër wil aankom sodat kinders meer van die plaaslewe kan ervaar. 'n Heerlike, egte bord gekookte boerekos wat jou ouma jaloers sou maak. Dit is 'n bietjie uit die pad uit, maar die moeite werd.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Louis. Dit was heerlik om julle hier te he.

Plaastoe Gastehuis
Emma K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma K

Meloné was die perfekte gasvrou en vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ons het dadelik welkom gevoel. Ons het heerlik gerus, op die pragtige stil plaas.

As jy diep wil rus op pad Kaap toe, is dit die perfekte oorslaap bestemming.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Dankie Emma. Dit was heerlik om julle hier te he. Dankie vir jul ondersteuning en lekker gesels.

Plaastoe Gastehuis
Snezana V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Snezana V

Farm life at its best. Great place for kids to explore.

Wonderful hosts. Would definitely stay here again.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Thank you Nena.

It was lovely having you on the farm.

Plaastoe Gastehuis
Roxanne P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne P

Absolutely superb.

This has probably been one of the best overnight stays we have ever had on a long trip. We were able to relax and the hosts were amazing. We had our dinner at the guesthouse and all I can say is wow. Every single detail was perfect, the rooms, the farm experience, the friendliness.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Thank you Roxanne.

It was a special treat for us to have you here.

Plaastoe Gastehuis
Annemarie H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie H

Gerieflik, veilig en mooi skoon.

Met ons aankoms het Melone ons hartlik verwelkom en ons het dadelik tuis gevoel. Dit was vir ons so lekker om die gejaag van die stad te verruil vir 'n nag op die plaas en het baie lekker geslaap. Ons sal weer daar bly as ons in die omgewing is.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Annemarie. Dit was lekker om jul hier te hê.

Plaastoe Gastehuis
Natalie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V

2 nights at the guest house.

Thank you Mel and Dirk for a wonderful time. Really highly recommended.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Thank you Natalie. It was lovely having you here.

Plaastoe Gastehuis
Natasha N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha N

Alles en nog meer.

Wat n wonderlike ervaring. Ons is hartlik ontvang, kinders het heerlik buite gespeel en ons kon na al die diere gaan kyk. Plek is ruim, skoon en netjies. Kos is onverbeterlik. Ons sal graag weer daar gaan bly en kan die plekkie met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Dirk en Meloné is 2 aangename gashere met goeie kennis van die omgewing. Hul help graag waar hul kan. Baie dankie.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Natasha.

Plaastoe Gastehuis
Annemarie O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie O

Stil en rustig.

Hier voel mens sommer gou tuis en kan jouself weer vind in die stilte en rustigheid van die plaas. Alles is skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs met opregte plaasgasvryheid en die lekkerste boerekos nog! Ons sal weer hier kom oorslaap en beslis weer die aandete neem!

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde Annemarie. Dit word opreg waardeer.

Plaastoe Gastehuis
Leana U - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana U

Stil rustige plaasatmosfeer, neem jou uit die werklikheid van die daaglikse gewoel van verkeer en geraas.

Ons het met aankoms reeds baie welkom gevoel. Die eenheid was skoon en netjies en het gevoel soos huis. Die kos was uit die boonste rakke. Kinders het heerlik gespeel. Ons sal verseker weer daar gaan kuier.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Leana. Ons sien uit na die volgende kuier.

Plaastoe Gastehuis
Janes D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janes D

Regte plaasgasvryheid met baie goeie fasiliteite.

Dit was voorwaar 'n goeie keuse! Ons het baie lekker gekuier en dit het regtig soos bederf gevoel. Die geriewe is goed met baie spasie en dit saam met 'n baie goed voorbereide plaasete (ekstra). Baie sterk aan te bevele en ons sal beslis weer probeer gaan.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Janes. Dit was so lekker om jul hier te he. Julle het kosbare kinders. Ons het hulle baie geniet.

Plaastoe Gastehuis
Roelene U - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene U

Fantasties

Plaastoe was net fantasties en baie baie lekker. Een aand was te min vir al die lekkerte. Baie dankie Dirk en Melone vir jul gasvryheid. Julle is wonderlik.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Roelene.

Dit was net ń plesier om jul hier te he. Ons het jul kuier baie geniet.

Plaastoe Gastehuis
Jo-anne B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne B

Amazing!

What a wonderful experience. Mel and Dirk are amazing, Mel made us the best dinner ever! You cannot go past Gariep without staying here. I can't wait to travel to CT again so I can stay over at Plaastoe Gastehuis! 10 out of 10 for everything!

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Thank you for your kind words Jo-anne!

Plaastoe Gastehuis
Vince A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vince A

Lovely stay. Wonderful hospitality and facilities. Largest three-roomed place we have stayed in on accommodation websites over 10 years.

Great stay. They have a bath and are very family/child orientated. Great renovated pool to relax in after a drive, dogs to keep you busy and entertained; a full farm experience with cattle, fruit trees, large lawns. The furniture is authentic farm style. Homemade rusks and biltong to enjoy as well. Mel is a great host.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Thank you Vince. Really appreciate your positive feedback.

Plaastoe Gastehuis
Andries O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries O

Rus en vrede op die plaas.

Ons het 'n heerlike uitspan gehad by Plaastoe Gastehuis op pad na George. Dit is so 15 km van Gariep self af, maar die pad is baie goed. Die kamers was goed ingerig en baie skoon. Daar is 'n dubbelbed en stapelbed in die hoofslaapkamer en nog twee enkelbeddens (een in 'n aparte kamer) - so ideaal vir 'n gesin. Daar is 'n lekker plaasdam vir die kinders om in te swem. Ons het die aandete bestel en die kos was ongelooflik lekker met tuisgemaakte brood en konfyt en vleis en groente, slaai en nagereg. Ons het dalkies te veel geëet! Was werklik 'n heerlike begin tot die vakansie!

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Dankie Andries. Dit was heerlik om julle hier te hê.

Plaastoe Gastehuis
Louise V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Rustige plaaskuier.

Ons is gasvry ontvang deur Meloné. Kon rondstap op skaapplaas en sonsondergang geniet. Heerlike wildspastei, varsgebakte plaasbrood, plaasgroente en dadelpoeding - groot bederf!

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Dankie Louise

Plaastoe Gastehuis
Chris G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G

Ideale oornagakkommodasie op pad van Knysna na Johannesburg.

Baie vriendelik ontvang en alles gevind wat nodig was. Meloné het 'n topklas aandete voorgesit, egte boerekos, gesellig in die eetkamer langs haar kombuis! Pad soontoe is maklik as onthou word om roete na Bethulie te volg via R701.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Oom Chris!

Plaastoe Gastehuis
Lawrence E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence E

Gerieflik vir oorslaap.

Gasvryheid en plaasatmosfeer geniet, geen probleme met enige iets nie.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Lawrence!

Plaastoe Gastehuis
Naretha G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Naretha G

Gasvry, netjies en heerlik.

Melone het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Haar totale mens spreek van gasvryheid, gemaklik en opreg. Haar kos is uit die boonste rakke. Ons het heerlik warm en knus geslaap, ons sal beslis weer daar stop en haar aanbeveel vir ieder en elk.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Naretha. Ek het ons kuier so geniet en so baie geleer. Dit was 'n groot bederf om julle hier te he.

Plaastoe Gastehuis
Gerhard G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Warm ontvangs op ‘n koue reëndag.

Baie lekker verblyf, hoë plafonne het my aan my kinderdae herinner.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Gerhard.

Plaastoe Gastehuis
Braam D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam D

Stil, rustig en genoeg spasie vir klein kinders om die plaas te geniet.

Great plek. Stil, rustig en genoeg spasie vir klein kinders om plaas te geniet.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Braam. Dit was lekker om julle hier te he.

Plaastoe Gastehuis
Maryna B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna B

Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Voel eintlik of mens familie besoek. Die hoogtepunt saam is die pragtige omgewing.

Ons het dadelik welkom gevoel. Ons kinders het vinnig maats gemaak met die eienaars se twee kindertjies en sommer gou lekker saam gespeel. Die verblyf was soos 'n huis weg van die huis. Gasvrou het toegesien dat daar lekker beskuit en vars gebakte Kerskoekies by die voorsiende koffie, tee, suiker is. Lekker plaasmelk en suurlemoenstroop het dit afgerond. Dit is baie gaaf want die pad is lank en die dorp bietjie ver om te moet wonder waar nou vir melk vir daardie lekker koppie koffie. Ons het bietjie in die veld kon gaan stap en was vry om rond te beweeg en pragtige omgewing te waardeer. Ons het 'n baie aangename aandete met poeding geniet by die groot kombuistafel. Dis 'n pragtige wêreld, dit doen jou menswees so goed.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Sho Maryna, baie dankie vir jou kosbare woorde. Dit was heerlik om julle hier te he.

Plaastoe Gastehuis
Neil K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil K

Ongelooflike waarde vir geld.

Nie vêr van die N1 af is hierdie baie rustige plaashuis. Vriendelike ontvangs van Melone af wat vir jou die gemaklike kamers wys en jou dan vra hoe laat jy aandete wil eet (sy het ons vroeër die dag geskakel en gevra of ons wil hê). Die bobotie was heerlik en die vars gebakte plaasbrood was uit die boonste rakke. Ek kan Plaastoe Gastehuis beslis aanbeveel en kan nie wag om weer daar te oornag nie.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Waardeer jou mooi woorde. Dit was heerlik om jul hier te hê.
Plaas drukkies.

Plaastoe Gastehuis
Cora-marie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora-marie V

Wonderlik, plaas-ervaring.

Baie lekker, wonderlike ete.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Cora-marie!

Plaastoe Gastehuis
Paul N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul N

Beautiful surroundings, helpful hosts.

Well equipped and comfortable with lovely walks on the farm. A superb dinner provided by the hosts who were both friendly and helpful. One of the best places we have stayed. Highly recommended.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Thank you for the kind words Paul and thank you for our beautiful photos. It was lovely having you and Moira on the farm.

Plaastoe Gastehuis
Craig W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig W

Very pleasant and clean.

We had a very friendly welcome from the owners on arrival. The kids also enjoyed playing with the animals.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Thank you, Craig. I appreciate the feedback.

Plaastoe Gastehuis
Maryna B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna B

Eienaars is so vriendelik en gasvry, ons kinders kon lekker rondhardloop en so vry wees, baie gasvry. Het vir 'n wandeling op plaas gegaan verby die skaapkrale, baie mooi omgewing. Stil en rustig.

Kamers is baie netjies en skoon.

Reinhold D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhold D

Aangename oorbly op 'n plaas

Aangename oorbly op 'n rustige plaas, boomryk, uitstekende opsionele aandete, vriendelike ontvangs, lekker gestap.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Oom Reinhold. Julle kuier was so kosbaar.

Plaastoe Gastehuis
Mervyn S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn S

Really beautiful farm setting. Wonderful hosts. Ultra clean.

Dirk and Meloné were caring, gracious hosts. The accommodation is gloriously historic, larger than anticipated and most comfortable. If you don't order dinner, you will miss out on the most delicious South African culinary experience ever. Meloné is an amazing chef. Even little Pieter and Markie brightened up our stay with them. A word of advice - get there hungry!

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie baie dankie vir hierdie bemoedigende resensie Oom Mervyn. Ons het jul kuier en geselskap vreeslik geniet.

Plaastoe Gastehuis
Delarey M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delarey M

Hope gasvryheid. Vriende gemaak. Lekker gekuier.

Saam met Dirk gery en kyk of die beeste alright is.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde Delarey. Ons het jou kuier baie geniet.

Plaastoe Gastehuis
Leonard E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard E

Uitstekend!

Gasvryheid uit die boonste rakke, kos wat smaak soos nog, 'n herberg vir die moeë reisiger!

Elmari B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari B

Baie aandag word gegee aan klein detail wat dit besonders maak.

Gasvryheid in oorvloed. Beste plaaskos wat ek in 'n baie lang tyd geëet het.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Elmari. Ek waardeer jou vriendelike en bemoedigende woorde.

Plaastoe Gastehuis
Heleen K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen K

Heerlike kos vir moeë reisigers.

Vriendelike gashere en heerlike kos. Ons seuntjie het dit geniet om die plaas te verken.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Heleen!

Plaastoe Gastehuis
Annelie L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L

Vriendelike en gasvrye mense wat uit hul pad gaan om jou tegemoet te kom.

Melone van Plaastoe was heeltyd met ons in kontak om seker te maak die aandete kan heerlik vars en warm voorgesit word. Die brood was nog warm uit die oond! Die volgende oggend kon ons heerlik beskuit en koffie in die huis drink voor ons vertrek het. Plaastoe Gastehuis is beslis die moeite werd om by te gaan kuier!

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Annelie!

Plaastoe Gastehuis
Suzette J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette J

Dis mos nou onse mense, aangenaam tyd.

Aangename plaaservaring. Vriendelike mense. Veilig, gemaklik en gerieflik.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Dankie Suzette.

Plaastoe Gastehuis
Michael Charles S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael Charles S

Very good value.

Real farm experience and lovey hosts.

Plaastoe Gastehuis se terugvoer

Thank you Michael.

Plaastoe Gastehuis
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die N1, Buonapartesfontein-plaas, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa85221eacf506dc2407fa9692395cabe724ea4cfa3984916ccd75727a69499d3ecda293b4daab52de1f5b3403970a206ad04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 65 5 1 5 Off the N1 Buonapartesfontein Farm 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.518274 25.653987
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang