Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plan B

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magenta-rylaan 153, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Plan B is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n heuwel in Gxarha (Morganbaai) en bied lieflike uitsigte oor die strandmeer. Gxarha (Morganbaai) is minder as 100 km van Oos-Londen af en dit is aan Suid-Afrika se pragtige Wildekus geleë en spog met 'n lang strand, 'n veilige strandmeer waarin 'n mens kan swem en prentjiemooi seekranse.

Die huis bied slaapplek aan 8 tot 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n aparte toilet, 'n kombuis en 'n leefarea.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens en 4 kinderbeddens in die ander 2 kamers. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die ruim oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, elektriese stoof en oond, yskas-vrieskas, kisvrieskas, eetgerei en breekware vir 12 gaste, potte, panne en basiese kookgerei toegerus.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met genoeg sitplek vir 10 tot 12 gaste. Dit lei na 'n beskutte stoep met 'n braai, tafel en stoele. Daar is parkeerplek agter 'n heining beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Fd V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker en ons sal definitief weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Die kombuis het alles wat 'n mens nodig het en daar is genoeg...
Sien meer
Jan 2024
John H
Gesin met tieners
5.0
Excellent accommodation, home away from home. Beautiful, wheelchair-friendly home with everything you need for a relaxing holiday.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Andrew A
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Enjoying the lagoon view. Tidy, spacious, safety was good, and great customer care. just enjoyed every minute of staying.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Hendrik D
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly en gerus. Kon die visarend se roep saans waardeer vanaf die dek en mooi uitsig op die lagoon gehad. Besonderse gasvryheid en rustige gebi...
Sien meer
Apr 2023
Marilee D
Saam met vriende
5.0
Rustige wegbreek. Ons het dit verskriklik baie geniet by Plan B in Morgansbay. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Die huis is skoon en net...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Magenta-rylaan 153, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Plan B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magenta-rylaan 153, Morgansbaai, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ9MLd3vTqIoDabkqUeOovi7TSsBHxv6S51FDjr0o8IAjgrqVh6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 10 mense 27 5 1 5 153 Magenta Drive Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.700322381696 28.336479989002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang