Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platkop-Veldhuisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
William R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Off-grid bliss. This was such a lovely spot on the farm. It was special sharing space with zebras and springbok. Good to see many blue cranes in the area too. The house was nicely equipped for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Beautiful, peaceful getaway. Great location if you want to get away from it all. The hosts are fantastic, even leaving homemade bread for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rus vir die siel. Ons het heerlik gebly by Platkop Veldhuisie en sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat van die stad se gevoel wil wegkom en absolute rustigheid wil ervaar. Mooiste omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Goed vir die siel! Dit was baie lekker en sal graag weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Rustig! Heerlik gebly. Die klein zebra en springbokkie was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Pragtige huisie weg van die dorp. Die kinders het dit ook vreeslik geniet en ek sal die rustigheid vir enige iemand aanbeveel. Sal beslis weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glynn A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Stayover for 3 days during festive season. This is my favourite Overberg getaway for sweeping views, absolute solitude, quiet rural atmosphere, and connecting with nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2023

Het die rustigheid en diere geniet. Met ons aankoms verras deur 'n paar springbokkies en sebras. Die rustigheid van die plaas omgewing is siele rus van die alledaagse gejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murray W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Lovely remote location, good value for money. A very peaceful location, great hosts who checked in with us regularly (on Whatsapp) to ensure all was well. We will go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Neat, clean and rustic accommodation. Animals and birds right outside your door. Lovely hosts. Nothing too much trouble. Comfortable beds, everything you need for a relaxing getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platkop Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNDlkOTdkLTg3ZWItNDlmMi1hZjcyLTViYjkzY2U0MjNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5) 39 5 1 5 Platkop Farm Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122006336606 21.319987991101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang