Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plekkie by Die See

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berriolaan 66, Berriopark 29, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Plekkie by Die See is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Kingsburgh. Die kothuis is op dieselfde perseel as die eienaar se woning geleë, maar bied 'n privaat ingang vir gaste. Dit is gerieflik naby die strand, winkels en restaurante geleë, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n ontspanne kuswegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en daar is 2 enkelslaapbanke. Hulle deel die gebruik van die gastebadkamer wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n ontbyt-eilandhoekie met stoele. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Daarbenewens is daar ook 'n kisvrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser vir gaste se gerief.

Die eiendom het 'n lieflike agterplaas met sitplek buite en 'n lieflike sprankelende swembad. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Berriolaan 66, Berriopark 29, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Plekkie by Die See het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berriolaan 66, Berriopark 29, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddc536557118dec231c26e53644d37afabe8a12af230a40eb6ce208a6030eddfbd2ee150054d7282f5ec53363da41c78b392?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 66 Berrio Avenue Berrio Park 29 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.078143339622 30.856290070859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang