Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plesier huisie by Riggton River Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 51A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riggton River Farm bied selfsorgverblyf op die oewer van die Breederivier in Bonnievale. Hierdie rustige wegbreek word deur die natuur omring.

Dié oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele.

Buite is daar 'n privaat braai-area en welige tuine. Hierdie verblyf is en 30 m vanaf die Breederivier en naby wynplase en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Deryck F
Saam met lewensmaat
5.0
It was great - we actually overslept. Nice and quiet with a great braai area. Very comfortable bed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Petro V
Saam met lewensmaat
5.0
Warmte, gemak, net 'n plesier. Dit was so 'n ongelooflike plekkie, laat jou onmiddellik welkom voel, alles wat jy wil hê is daar. Dankie vir die moois...
Sien meer
Nov 2024
Marthina O
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik. Wat 'n onvergeetlike wegbreek. Dit was netjies, rustig en alles wat ons moontlik kon nodig hê, was daar. Oom Pierre was baie vriendelik ...
Sien meer
Okt 2024
Hannie H
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig. Ontspannend. Ons verblyf was baie lekker. Baie rustig en die omgewing kalmerend, geen geraas.
Des 2024
Elmarie B
Saam met lewensmaat
4.6
Netjiese klein plekkie vir net oorslaap. Die eenheid is netjies, baie klein - so ideaal vir oorslaap, maar nie kuier nie. Gesukkel om by die hek in te...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pierre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Hoofweg 51A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plesier huisie by Riggton River Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 51A, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f41f23178ab4fbe54224c0e9fe4b0b8b7b366984892265cca50dd1956da12d22eedd0f0ed84ccff532012fe5b9601facb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 51A Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -33.9414132 20.0943031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang