Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ploegfontein Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Annamarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal dit aanbeveel vir gesinne met jong kinders agv die swembad en ruim grasperk. Het baie lekker gebly. Was heerlik rustig en pragtige volmaan gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juli M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Vredevol en rustig. Ons sal graag weer by Ploegfontein oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathryn M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect overnight accommodation! Excellent homemade dinner too! We were met by our excellent host, who was very welcoming. Our accommodation was perfect for an overnight stay. We had a scrumptious dinner that we had pre-ordered. A really delicious home-cooked meal! Comfortable beds and beautiful environment!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties! Sal beslis weer besoek. Dit is 'n stukkie hemel op aarde en die regte plek om ons vakansie af te sluit! Skoon, netjies, ten volle toegerus, pragtige tuin en swembad en Vrystaatse gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie M
1 nag
4.6
Jan 2025

Uitstekende, rustige en netjiese gasteplaas. Baie mooi en netjiese gasteplaas. Goed geleë en paar kilometer vanaf die N1. Die eienares is baie vriendelik en 'n uitstekende gasvrou. Die tuin is baie mooi en netjies en ons het die swembad geniet in die warm weer. Die sterre in die aand is ongelooflik. Die aandete was uit die boonste rakke. Koffie en beskuit in die mooi tuin vroeg oggend is aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Defnitief 'n moet. Baie oulike plek met baie oulike mense. Bestel gerus 'n ete by hulle. Dis regtig baie lekker boerekos en ons was baie vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lovely farm stay. Baie lekker plekkie om te bly. Kinders het dit geniet en lekker gespeel. Het baie welkom gevoel en daar is koue bier in die yskas as jy daar aankom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig, gerieflik en mooi. Wat 'n heerlike oornagplek! Yverne het ons met ope arms ontvang en ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Was heerlik en sal definitief weer daar oorslaap! Yverne is 'n wonderlike gasvrou! Die kinders het die groot grasperke, tennisbaan en swembad verskriklik baie geniet! Yverne het heerlik kos voorgesit. Ons sal vir seker weer daar oornag! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kirsten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein, 9917, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6b287bf8c951eb3845214bb16c303d1e93accc3d3839c2f79447486da752895cf0d628012c6c9c878f2f7a61c128748290d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 N1 Ploegfontein Guest Farm 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.3389 25.7157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang