Plover Cottages
Beskrywing
Plover 1 is 'n grasdak-chalet met 'n slaapkamer, kombuis, leefarea en eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n waaier. 'n Stort en wasbak is beskikbaar in die en suite-badkamer en daar is 'n aparte toilet. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien gaste troeteldiere saambring, moet hulle aan 'n leiband gehou word in die tuin.
Moet asb. nie die motor se toeter by die hek druk nie, kontak asb. die bestuurder.
Geen geraas na 22:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Plover 3 is 'n enkelkamer met 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, ketel, mikrogolf en eetgerei toegerus. Let dat daar nie 'n opwasbak is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien gaste troeteldiere saambring, moet hulle aan 'n leiband gehou word in die tuin.
Moet asb. nie die motor se toeter by die hek druk nie, kontak asb. die bestuurder.
Geen geraas na 22:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Plover 2 het slaapplek vir 6 gaste en is 'n dupleks-grasdakeenheid. Die hoofslaapkamer is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Op die boonste verdieping is daar nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is nog 2 enkelbeddens in die leefarea op die boonste verdieping. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n etenstafel. Die eenheid het sy eie onderdakstoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien gaste troeteldiere saambring, moet hulle aan 'n leiband gehou word in die tuin.
Moet asb. nie die motor se toeter by die hek druk nie, kontak asb. die bestuurder.
Geen geraas na 22:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Plover 4 is 'n grasdakeenheid met 'n stoep, slaapkamer, badkamer, oopplankombuis, eet- en sitarea. Die ruim slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eenheid het ook sy eie onderdakparkeerplek en braai-area. Troeteldiere word toegelaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien gaste troeteldiere saambring, moet hulle aan 'n leiband gehou word in die tuin.
Moet asb. nie die motor se toeter by die hek druk nie, kontak asb. die bestuurder.
Geen geraas na 22:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Plover 5 het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n etenstafel en 'n kombuisie met 'n yskassie, tweeplaatstoof en 'n mikrogolf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien gaste troeteldiere saambring, moet hulle aan 'n leiband gehou word in die tuin.
Moet asb. nie die motor se toeter by die hek druk nie, kontak asb. die bestuurder.
Geen geraas na 22:00.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plover Cottages, Erf 8, Glen Agricultural Holdings, Bloemfontein, 9360, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang