Plum Cottage
Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Grass-straat 14, Westacres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
-
Vanaf
R750R563 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Plum Cottage is ’n selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in Mbombela (Nelspruit). Hierdie sonderlinge tuinwoonstel is die ideale basis om die area se geriewe en besienswaardighede te verken.
Verblyf word aan 2 gaste gebied en beskik oor 1 slaapkamer,1 en suite-badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het ’n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met ’n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Die aangrensende leefarea het lugversorging en ’n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan van die swembad op die gasheer se eiendom gebruik maak. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Neill Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Blue Grass-straat 14, Westacres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Plum Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in West Acres Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Grass-straat 14, Westacres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga