Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plum Tree Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Suna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A comfortable, relaxing stay. Hosts Shan and Mark have thought of every little detail that a guest might need. Really exceptional. Extra safety measures also meant that we did not have concerns about petty theft. We felt very pampered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Enjoyable. It was lovely, just very hot in the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Die omgewing is lekker still en rustig. Dit was werklik 'n aangename verblyf. Alles wat jy nodig het was beskikbaar. Plum Tree is werklik baie goed toegerus. Dis asof dit 'n huis weg van die huis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shan
Plum Tree Cottage
Andrew, ons is so bly dat julle so lekker gekuier het in Plum Tree Cottage. Hoop julle gaan McGregor weer in die toekoms besoek.

Joggie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Goed toegeruste verblyf in 'n mooi omgewing. Die huis is vol verrassings om verblyf gemaklik te maak. Plum Tree Cottage is hoogs aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francina S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Lekker wegbreek uit besige stad. Dit was 'n baie lekker rustige en vriendelike dorpie met die mooi natuur uitsig vanuit ons stoepie. Baie rondgestap en selfs deur die Natuurreservaat om alles te kon sien en geniet. Die eenhede was baie gerieflik, die kaggel het saans oortyd gewerk. Ons mis dit als al klaar!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine M
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Okt 2023

Baie lekker gebly. Baie ruim verblyf met genoeg om te sien en te doen. Karin is 'n uitstekende gasvrou! Die plekkie is aan die kant van die dorp geleë. Ten spyte van haar waarskuwing om die vensters en deure gesluit te hou wanneer jy nie in die wooneenheid is nie, het ek die een venster op 'n skrefie gelos vir vars lug en 'n opportunist het 'n paar items die aand deur die venster gesteel. Gelukkig nie waardevol nie, maar nogtans. Sulke gedrag is egter oral te vinde. Ek sal weer gaan en die plek het in my hart gekruip. Dankie Karin!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Lente L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Home away from home. We have stayed here numerous times and it suits our every need. We are always sad to leave. Spacious, cosy, well-equipped. Fantastic value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jynie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Rustig met 'n pragtige uitsig en baie mooi tuin. Ons het heerlik gekuier. Alle geriewe was daar. Lekker ruim kamer en badkamer. As jy wil wegkom uit die stad kan jy nie vir lekkerder plekkie vra nie. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Lekker gerus. Ons was in die omgewing vir 'n troue en het 2 aande oorgeslaap. Die huisie is lieflik en het alles wat mens wil asook 'n pragtige tuintjie en uitsig. 'n Koue bottel wyn in die yskas was ook 'n lekker verrassing gewees. Ek gee ongelukkig nie volpunte nie a.g.v. 2 dinge. Eerstens, die breekware was vuil gewees. Ons moes eers self weer die glase, messegoed en braaivleisbak was voor ons dit gebruik het. Tweedens kort die braaiplekkie 'n nuwe rooster, dit een wat verskaf word het sy doel gedien en kan gerus vervang word. Ek sal nogsteeds die huisie aanbeveel vir iemand wat in die area wil bly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shan
Plum Tree Cottage
Thank you for your feedback, we really appreciate it and apologies. We will speak to our cleaning and maintenance team regarding the above.

Susan R
Kort verblyf
4.4
Jun 2022

Pragtige cottage. Ons het lekker gekuier by Plum Tree Cottage wat baie goed ingerig is. 'n Heerlike bottel McGregor-wyn het vir ons in die yskas gewag en 'n sak hout vir die kaggel. My worshondjie het die agtertuin baie geniet. Die enigste negatiewe punt is die hout wat naby die huis gesaag word. Die geluid van die elektriese saag heel dag was nogals steurend as mens gekom het om te rus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Shan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millstraat 2, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc26a7e7ba8f42a11568872d68937446d57e8281802693dd5597abd5d8e055f4fa33e000f86e73cedcd67035fc4ca2f73549d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 2 Mill Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.943129198884 19.831086860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang