4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1630 Moddervis Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Podges is 'n bekoorlike vakansiehuis wat gerieflike selfsorgverblyf bied in Marloth Park, 'n wildbewarings- en vakansiedorp naby die Krokodilbrughek van die Krugerwildtuin.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en lei na die sitkamer met 'n gemaklike sitarea en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Buite kan gaste 'n verfrissende duik in die swembad geniet of langs die waterkant ontspan. Die braai-area is ideaal vir buitelugbyeenkomste met pragtige uitsigte oor die bosveld.
Die nabygeleë Krugerwildtuin is 'n moet-besoek vir natuurlewe-entoesiaste, wat uitstekende wildkykgeleenthede bied. Gaste kan ook die omliggende area verken op begeleide wildritte, boswandelings, of selfs perd-safari's.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1630 Moddervis Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Podges het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1630 Moddervis Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang