Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Point Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canal Quay-weg 23, Point Bastille B31, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 850 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Point Penthouse is 'n smaakvolle selfsorg-dakwoonstel in 'n veilige kompleks in Durban. Die kompleks is naby strande, uShaka Marine World, restaurante en winkelsentrums.

Die vierslaapkamerwoonstel bied 'n lieflike see-uitsig en slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers waarvan een 'n bad en stort en die ander net 'n stort het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die ruim leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n etenstafel en 'n TV.

Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Tammy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Canal Quay-weg 23, Point Bastille B31, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 850
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 4 850
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canal Quay-weg 23, Point Bastille B31, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66588b7c0127af55fea52054092db8586c807d9ba6e03b61e8b8830c9306531dee7d1b8d9f3dba967a8674556546a423a84f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 850 per nag (plek vir 7) 23 Canal Quay Road B31 Point Bastille 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.8707049 31.0524363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang