Point Waterfront Apartments
Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 128 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahatma Gandhi-weg 5, Point, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 600R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Point Waterfront Apartments is 'n voortreflike vakansiebestemming in die Suid-Afrikaanse kusdorp, Durban.
Die luukse eenheid bied 'n verskeidenheid verblyfopsies wat een-, twee- en drieslaapkamerwoonstelle in die eksklusiewe Quyside en Point Bay-woonstelgeboue insluit. Elke woonstel beskik oor 'n kombuis, 'n ruim oopplan-leefarea en 'n privaat balkon wat met 'n panoramiese uitsig oor die see spog.
Die kamergeriewe sluit gratis WiFi, lugversorging, wasgoeddienste en daaglikse skoonmaakdienste met skoon linne en handdoeke in. Die eiendom beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Gaste is welkom om by die restaurant, Maha Cafe, in te loer wat 'n verskeidenheid heerlike maaltye bedien.
Point Waterfront Apartments is naby talle van Durban se vernaamste besienswaardighede wat die bekende strande, uShaka Marine World en die Bayhead Natuurlike Erfenisgebied insluit. Die MSC Cruise-passasiersterminaal is slegs 100 m vanaf die perseel. Point Waterfront Apartments is geskik vir 'n romantiese wegbreek, 'n gesinsvakansie of 'n sakereis en bied die perfekte kombinasie tussen luuksheid, gemak en gerief vir 'n onvergeetlike ervaring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Dustin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Mahatma Gandhi-weg 5, Point, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Point Waterfront Apartments het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Point Waterfront South Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 128 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahatma Gandhi-weg 5, Point, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang