Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Polfyntjies @ Hout

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtstraat 51, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Polfyntjies @ Hout bied veilige selfsorgverblyf in Postmasburg.

Gaste kan kies uit 6 verskillende kamers. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het oorgenoeg kasspasie en elke kamer het 'n platskerm-TV met volledige DStv. WiFi is ook beskikbaar.

Elke kamer is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Komplimentêre beskuitjies en 'n klein ontbytpakkie kan ook voorsien word vir gaste wat vroeg vertrek.

Ontbytpakkies en aandetes kan voorsien word indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Aniena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Houtstraat 51, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Gaste dink Polfyntjies @ Hout het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtstraat 51, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA397c9942bd573b0500380b6e8347faf45f049ddda0e6df680141430481ec46798ccb7649a41589cf3391a6d5a74d6101e23d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 51 Hout Street Postmasburg 8420 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.334660594806 23.070902824402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang