Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pomona Farm House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Barend D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig en hemels. Pragtige blomme plaas met 'n groot verskeidenheid blomme spesies, volop met proteas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlike rusplek vir die siel! Heerlike huis met baie spasie! Die stoep wat na die berg kyk sluk 'n mens omtrent in. Dit is baie kindervriendelik, ons dogtertjie van 20 maande het buite heerlik rondgehardloop sonder dat ons te veel moet keer. Dit voel eerlik of mens by jou eie tuiste is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobias G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Super! Beautiful house in a beautiful environment. September is the time for the flowers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsey C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome and tranquil. We enjoyed every bit of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Fantastiese naweek wegbreek plek. Ons naweek wegbreek was fantasties! Die kamers was skoon, Rob was baie behulpsaam, en die geriewe het ons verwagtinge oortref. Die kol kol was reeds aagesteek en aan die gang toe ons gearriveer het Vrydag Ons het rerig 'n lekker naweek gehad en sal hierdie plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sasha V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Onvergeetlik. Die huis was net reg vir ons. Die natuurskoon was onbeskryflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Tranquil, cosy and relaxing. We were in heaven! Extremely well-equipped home in a stunning location. Fabulous views and great fishing at the dam. We especially loved the visiting Great Dane - we didn't feed him, don't worry! Will be back many times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, uitsig mooi en natuurskoon. Heerlik stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderful. Loved the homeliness and feel of the house and especially appreciated the flowers we could take home after.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Rustige omgewing met fantastiese uitsig. Goed toegeruste huis in 'n pragtige omgewing, sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R6 000
R6 000 R5 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf R6 000
R6 000 R5 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pomona-plaas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5ad9b4a219ba25e95a00437a14a1cc99b0a79ac157ff37e3eae8f5242f9a51fe81361963af564ae80ca7066117eff11e317?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R5 100 per nag, vir 8 mense 36 5 1 5 Pomona Farm Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.808333333333 18.738888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang