Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pomona Farm House

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2024 tot 7 Okt 2030.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pomona-plaas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 R5 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Pomona Farm House is op 'n protea- en vrugteplaas hoog op die Piketberge 16 km buite die bekoorlike plaasdorpie Piketberg geleë.

Die plaashuis bied 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste en tweede kamers het elkeen 1 koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Twee badkamers word gedeel en het 'n bad of stort, en die derde badkamer is en suite.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, koffiemasjien en kookgerei. Ekstra geriewe sluit 'n braai-area,, kaggel, lugversorging en parkeerplek op die perseel in. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix, Showmax en DStv, maar gaste moet met hul eie profiel inteken. Daar is ook ’n Kol Kol-warmbad.

Gaste kan heerlik op die plaas swem, baarsvisvang of bergfietsry, of sommer net in die omgewing gaan voetslaan, wynproe of gholfspeel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Barend D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en hemels. Pragtige blomme plaas met 'n groot verskeidenheid blomme spesies, volop met proteas!
Okt 2024
Simone S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike rusplek vir die siel! Heerlike huis met baie spasie! Die stoep wat na die berg kyk sluk 'n mens omtrent in. Dit is baie kindervriendelik, o...
Sien meer
Okt 2024
Tobias G
Saam met vriende
5.0
Super! Beautiful house in a beautiful environment. September is the time for the flowers.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Lindsey C
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome and tranquil. We enjoyed every bit of it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Jana D
Saam met vriende
5.0
Fantastiese naweek wegbreek plek. Ons naweek wegbreek was fantasties! Die kamers was skoon, Rob was baie behulpsaam, en die geriewe het ons verwagting...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Pomona-plaas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pomona Farm House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piket-Bo-Berg Wes-Kaap
Vanaf R6 000
R6 000 R5 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf R6 000
R6 000 R5 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pomona-plaas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5ad9b4a219ba25e95a00437a14a1cc99b0a79ac157ff37e3eae8f5242f9a51fe81361963af564ae80ca7066117eff11e317?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R5 100 per nag, vir 8 mense 36 5 1 5 Pomona Farm Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.808333333333 18.738888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang