Selfsorg in Groenpunt

Portswood 103

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Besprekingsfooi van R195.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

ID/Paspoort word by inklok vereis.
Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n gratis skoonmaakdiens tydens die verblyf met vars linne insluit.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Rook is nie toegelaat nie.

Aankoms tussen 21:00 en 00:00 is onderhewig aan 'n laat-aankomsfooi.

Neem asseblief kennis dat, om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir alle gaste te bevorder, elektrisiteitsverbruik onderhewig is aan 'n billike gebruiksbeleid wat 'n redelike hoeveelheid daaglikse verbruik toelaat. In die onwaarskynlike geval van oormatige gebruik, kan 'n terugbetaling versoek word.

Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word met 'n minimum van 24 uur kennisgewing en sal 'n bykomende koste meebring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 741
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 741
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 741
per nag (plek vir 4)
Bespreek

7 Upper Portswood, Portswood 103, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69d97173db8751338c0512a9be02201768c58961931e791f1d26e6af38d6d3f953b3a293b42c55bd44c141f227a695fbce71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 741 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 7 Upper Portswood Portswood 103 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.910093026267 18.411961371905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang