Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Poseidon Guest House and B&B

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avocet-keeromstraat 6, West Beach, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 770 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Poseidon Guest House and B&B bied pragtige verblyf in Port Alfred. Dit is ideaal vir 'n gesin of sakereisigers en is net 5 minute se stap vanaf die strand. Die eenheid het ook die mooiste uitsig.

Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 unieke slaapkamers, 2 moderne badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en instapstort, en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is verskeie eetareas waar gaste maaltye kan nuttig. Die sitarea het sagte sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Op die boonste verdieping is daar 'n balkon met 'n mooi uitsig. Gaste sal soggens die voëltjies in die inheemse woud hoor tjirp en bokkies wei gereeld op die perseel. Gaste kan ook kyk hoe die branders in die verte oor die rotse breek. Op die onderste verdieping kan gaste lekker boeklees in die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Poseidon Guest House and B&B
Netheid
4.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Avocet-keeromstraat 6, West Beach, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Poseidon Guest House and B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avocet-keeromstraat 6, West Beach, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78db220cf90347dace8bc6627e9a9526a9517c6e6844bdf63634c0c122fe3d8c829dbf6232816f315cf8e3d5e06e3c3f4560?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 6 Avocet Close West Beach 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6038676 26.8928286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang