Posseël
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: M4 Greenways Golf Beach Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die Posseël is op die veilige Greenways Golf Estate in Strand geleë en bied selfsorgverblyf binne loopafstand van die strand, dus die ideale kustoevlugsoord.
Die ruim woonstel op die eerste vloer, bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n dubbelbed in die spaarkamer, en 2 enkelbeddens in ‘n derde kamer. Daar is 2 dubbelslaapbanke in die sit/TV-kamer. Gaste deel 2 badkamers, 1 met 'n stort-oor-bad en die ander met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, gaste moet eie strandhanddoeke saambring.
Daar is YouTube, Netflix, Amazon Prime, Disney+, teken in met jou eie epos en wagwoord, en teken uit voor uitklok tyd.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, -oond, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, eetgerei, breekware, broodrooster en ‘n ketel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan maaltye in die sonkamer geniet, wat 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en lieflike uitsigte bied. Die landgoed bied toegang tot 'n swembad, braaigeriewe, gholfbaan en tennisbane. Veilige parkeerplek vir gaste asook ‘n toesluitmotorhuis is beskikbaar. Vir diegene wat gretig is om te verken, is Harmony Park binne stapafstand, en Melkbaai is net 4 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- M4 Greenways Golf Beach Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Posseël het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: M4 Greenways Golf Beach Estate, Strand, 7140, Wes-Kaap