Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Potters Rest Studio 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbank-straat 22, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Potters Rest Studio 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Paternoster, een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus van Suid-Afrika. Verblyf word gebied in 'n knus ateljeewoonstel met sy eie privaat ingang stapafstand van die strand af.

Hierdie lieflike woonstel op die onderste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste, en het 'n koningingrootte-bed in die eerste slaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kombuis, sitkamer en eetarea, asook braaigeriewe. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, asook eetgerei en breekware toegerus. Verder het die woonstel WiFi en sekere DStv-kanale.

Gaste kan staptogte langs die sandstrande, pragtige sonsondergange, dolfyn- en walviskyk geniet, of aktiwiteite, soos kajak, vlieërbranderry, snorkel, skubaduik en perdry geniet. Vir gaste wat belangstel in stap, bied die Columbine Natuurreservaat uitstekende roetes. Alternatiewelik kan gaste een van die plaaslike kunstenaarsateljees besoek. Die verblyf is ongeveer 160 km vanaf Kaapstad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mosselbank-straat 22, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Potters Rest Studio 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbank-straat 22, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e02cc83755dd11f71b8f625482dba6367101cd5bea730264039f0eda3e0f380fbba117cafa83eb1f710895ad8dbd1a80423?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 22 Mosselbank Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.806191702618 17.897459284027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang