Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Premier Hotel EL ICC

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.9
Veiligheid
4.7
Albie R
1 nag
5.0
Jul 2024

My verblyf by die hotel was bo verwagting. Sal definitief weer oorbly. My verblyf by die hotel was vêr bo verwagting. Die seeuitsig vanaf die kamer was asemrowend en die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Excellent. The hotel was nice and neat. The staff was very friendly and made our stay worthwhile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
The Premier Hotel EL ICC
Dear Esteemed Guests, Julia M. Good morning to you, your friends and your families. We trust that you are all very well. Please may we thank you for your feedback; it is genuinely appreciated. We are pleased that you enjoyed your time with us, and looking forward to your next visit to our property very shortly. Once again, many thanks from the Premier Hotel East London ICC Team, and may we wish both you and your families a safe and blissful 2023. Kind regards, Sefton and Team.

Tembisa K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Value for money and the kids extremely enjoyed the stay there. Excellent service and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Was baie aangenaam om daar te oornag. Hysbak van onderdakse parkering nie gewerk nie, moes ons eie tasse dra en eers by ontvangs die hysbak vat na 4de vloer, Vandaar deurloop na die westwing en hysbak daar kry en die kamer ook nog soek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Paul S
Kort verblyf
4.2
Nov 2021

See below. Room 516: no towels left on Sunday. 17:00 reported to front desk and the promised to bring requested towels, nothing till checking out. No bathroom towels. Bad experiences about using our own facial washing cloths in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2019

Goed. Kamer is ruim en skoon. Ontbyt baie goed en smaaklik. Ligging goed. Personeel by ontvangstoonbank baie onvriendelik en glad nie behulpsaam nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ricky N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2019

Verblyf was perfek. Alles in die hotel was perfek en mooi. Die diens, asook die ontbyt was 5-ster. Ongelukkig het ons verkeerde tyd gekies om oor te slaap aangesien daar een of ander konferensie langsaan aan die gang was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.2
Apr 2018

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Onke N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2016

It has awesome and fabulous service. I really enjoyed my stay there. It was clean and comfortable with great service. We enjoyed our time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 129

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 554 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Esplanadestraat 22, Beachfront, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8de86986fc6f7453e38deddbaad39afd6633843e7620d825e9bae4795176bc3a60ea0be4a3714258455ee4228552f596a9d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 22 Esplanade Street Beachfront 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.018186384683 27.918566465378

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang