Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Premier Splendid Inn Umhlanga

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 126 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Umhlanga Ridge-boulevard, Prestondale, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Premier Splendid Inn Umhlanga bied B&B en is in Prestondale, Umhlanga geleë. Die hotel is binne 2,5 km vanaf Umhlanga se hoofstrand en binne 18 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Verblyf by die hotel bied 63 gerieflike kamers. Elke kamer is ingerig met 'n ekstra-lengte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer, en beskik oor geriewe soos lugversorging, 'n direkteskakeltelefoon, 'n elektroniese kluis, 'n platskerm-TV, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die restaurant bedien, waar ander smullekker disse ook bestel en geniet kan word. Die hotel spog met gratis WiFi-internettoegang en goed toegeruste konferensielokale om te huur. Kamerdiens, wasgoed, privaat vervoer en ander dienste kan gereël word.

Die hotel is langs die Busamed Gateway-hospitaal geleë, naby die Gateway Theatre of Shopping, restaurante en ander besienswaardighede in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 143

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Umhlanga Ridge-boulevard, Prestondale, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Premier Splendid Inn Umhlanga het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 126 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Umhlanga Ridge-boulevard, Prestondale, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd77778981474e53ba9a0667d580f2cb827fa4bf8f8b2ea6ba8f19f9662025c66dc7e568e49ccb837805971107fb1ffa874ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Umhlanga Ridge Boulevard Prestondale 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -29.72311040272 31.073077619076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang