Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Premiere Gastehuis

Gastehuis
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 21 Jan 2025 tot 31 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nauhausstraat 4, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 R880 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Premiere Gastehuis is 'n moderne, luukse gastehuis. Ons het 5 dubbelkamers en 1 gesinseenheid wat ideaal is vir 'n gesin van 4 mense. Elke kamer bestaan uit 'n 32" platskerm-TV, 'n yskassie en lugversorging.

Ons het veilige parkering op die perseel vir ons gaste en daar is 'n privaat tuin met braai-area. 'n Ligte ontbyt is beskikbaar.

Ons is naby verskeie besienswaardighede bv. inkopiesentrums, restaurante, die Universiteit van die Vrystaat ens. Ons bied jou akkommodasie en dienste met 'n hoë standaard.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Dhavendran M
Saam met lewensmaat
5.0
It was a pleasant and enjoyable stay. It was a pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Jacobus S
5.0
Lekker geslaap danksy julle. Mooi en netjiese kamer, geen probleem om 03:30 in die oggend in te kom nie. (Onthou om vooraf te reël, mense. Hou die die...
Sien meer
Jun 2024
Magda K
5.0
Dit was baie lekker en Martin was baie behulpsaam. Ons het lekker gebly.
Jan 2024
Renske C
Gesin met klein kinders
4.8
Baie lekker en gemaklik. Ons sal definitief weer van die verblyf gebruik maak in die toekoms!
Jul 2024
Tsepo M
4.8
Great. Room was cosy and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Anné-Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Nauhausstraat 4, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Premiere Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nauhausstraat 4, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb94246e3fc38386c7cd09796f126ba6f3e35376f1998f533a08e15edd0777cb5651bcf0bf6e9d967675eb1e7285ed5fee190?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag, vir 2 mense 120 5 1 4 4 Nauhaus Street Brandwag 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.099834690565 26.193269044161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011