Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Primespot

Selfsorg
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljou-weg, Birkenhead, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 23)

Beskrywing

Primespot is 'n reusagtige selfsorg-strandhuis reg teen die see. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n eenvoudige kuswegbreek, met asemrowende see-uitsigte.

Hierdie eenvoudige huis is ideaal vir groepe en beskik oor 8 slaapkamers en 5 badkamers. Daar is 4 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en 2 van die slaapkamers het elk 'n tripelstapelbed. Daar is nog 'n kamer met 2 stapelbeddens, 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die laaste slaapkamer het ook 'n enkelbed. In die leefarea is 'n dubbelbed en 3 enkelslaapbanke. Daar kan matrasse en beddegoed vir ekstra gaste gereël word. Die huis het bad- en stortgeriewe. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea en etenstafel. Verder is daar 'n kuierarea met 'n pooltafel, 'n veerpyltjiebord en oorgenoeg gemaklike sitplek. Daar is ook 'n binnebraaikamer met 'n eetarea, asook 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met sitplek en 'n draagbare braai. Die stoep het 'n houtvuurwarmbad en gaste kan ook die uitsig geniet. Daar is ook sonpanele en 'n kragopwekker sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie. Dié strandhuis is ook naby Dangerpoint-vuurtoring in Kruismansbaai, net buite Gansbaai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 23 mense 8 Slaapkamers 1 Leefarea 7 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Leefarea

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Bad

Badkamer

Bad

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carmen S
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquility was all we wanted and got exactly that! Had an awesome time, couldn't ask for a better location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Darren S
Gesin met klein kinders
4.8
Die plek was baie mooi en groot genoeg vir die hele gesin. Ons het baie geniet.
Apr 2024
Richard T
Gesin met tieners
4.8
Wonderful relaxed stay on the beach. The house is huge - it could accommodate 3 families with ease. Despite the bad weather, our kids p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Ralph F
4.6
Rustigheid en 'n sonskyn see lug. Ons het die verblyf terdeë geniet.
Jul 2024
Erica T
4.0
Behalwe al die negatiewe goed wat ons ervaar het, het ons baie lekker gekuier. Baie mooi plek, maar net 'n paar dinge om na te sien. 1. Die stoof se o...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kabeljou-weg, Birkenhead, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Primespot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 23)
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 23)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljou-weg, Birkenhead, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf973ec0102acf90dccc95350752c68f20c41da4e80113cfaf853a7a98d32d1d84f04cb1a13c7a9e76fda26074a8a621efed8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 23) 6 5 1 5 Kabeljou Road Birkenhead 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.622873 19.320053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang