Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Primrose Overnight Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomlaan 13, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Primrose Overnight Accommodation is in George geleë en bied verblyf in 2 eenhede wat onder die hoofhuis geleë is. Die eienaars woon op die perseel.

Double Room Eenheid B het 'n dubbelbed met 'n privaat badkamer. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Skottelgoed word op 'n daaglikse basis gewas en terugbesorg.

Comfort Triple Room Eenheid C het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Hierdie eenheid het plek vir 2 volwassenes. Kinders onder 7 jaar word nie toegelaat nie.

Ander kamergeriewe sluit 'n slim-TV met Netflix. Gaste kan slegs by hul eie DStv inskakel. Die verblyf bied nie self DStv nie. WiFi (100mb fibre) is gratis beskikbaar.

Veilige parkeerplek word voor die woonstel voorsien.

George bied maklike toegang tot verskeie strande, soos Heroldsbaai, Glentana en Victoriabaai, wat almal binne ryafstand is. Daar is ook voetslaan- en bergfietsroetes, gholfbane, vierwielmotorfietsroetes, en verskeie restaurante en winkels in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Magdalena M
Saam met lewensmaat
5.0
Plekkie is netjies en waarde vir geld. Baie vriendelik ontvang in 'n baie rustige omgewing.
Jul 2024
Marié S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies ingerig. Puik diens. Ons is gasvry ontvang, Engela het ons baie tuis laat voel. Sal enige tyd aanbeveel.
Sep 2023
Donovan W
Saam met lewensmaat
5.0
We highly recommend Primrose Overnight Accommodation. Peace, quiet and tranquility = Primrose Overnight Accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
John S
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename tyd deurgemaak. Gasvrou is baie behulpsaam. Geriewe het ook aan al ons vereistes voldoen. Baie veilige omgewing.
Oct 2022
Gezina G
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, netjies, alles wat jy nodig het! Veilig! Pragtige uitsig oor die berge. Sal weer daar gaan oorslaap! Bekostigbaar en 'n pragtige plek!
Apr 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Aandblomlaan 13, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Primrose Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bergsig George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomlaan 13, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bfd78da3703bf7f4c5dae6eed37caa2bcfaff9e78b7f0779fe86b8c099fbf6257e6ae4c5de93791c2ec4c023e53e8cf6d56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 13 Aandblom Avenue George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.956725857967 22.479812880257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang